ZIMBABWE 2010
-
- Patrolman
- Posts: 545
- Joined: 07 May 2009 09:14
- Full Name: Jacobus William Best
- Nickname: Kosie
- Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
- Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
- Home Language: TWEETALIG
ZIMBABWE 2010
Hi , I see schoolholidays in June/July 2010 is 5 weeks long because of soccer w/c.
I want to do a trip to the new Zim(fuel, food will be available), starting Matopos , Hwange , Zambezi Nat Park, around Kariba through Deka or on the ferry (if operating)from Milibizi to Kariba and Mana Pools and back. Do you guys think 2-3 weeks is enough.
Has anybody been the lately. Lot of articles thats its still great in Mags and on blogs.
On the WEG web page Jaco Kirsten drives in a Patrol around Kariba , look at the clip.
Wie stel belang???
Koos

Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: ZIMBABWE 2010
Koos there are a few ofmy friends who are also very interested in doing Botswana during that long holiday, unfortunately us Flintstones must kap a few klippe we only stop in December
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: ZIMBABWE 2010
Hi Koos
I might be interested - but it is a long way away.
On the one hand I would love to get out of CT (Country for that matter!!!) during that period - on the other hand I am in the sec industry so it might also be one of our busier times!!
Talk to me again closer to the time please - maybe me and my boys will join you - other half is a financial manager and that time of the year is financial year end for her. We are also planning a family holiday overlading trip for Bots / Zim Dec 2010 - maybe a bit much $$$$ to spend within a 6 month period!!!
Let's see.... maybe I have won the lotto by then and are retired!!!

Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
-
- Patrolman
- Posts: 545
- Joined: 07 May 2009 09:14
- Full Name: Jacobus William Best
- Nickname: Kosie
- Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
- Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
- Home Language: TWEETALIG
Re: ZIMBABWE 2010
Hi Pieter, dit klink lekker, sal solank werk maak daaraan. Akkomodasie, kamp plekke en logistiek(kos,brandstof ens)
Koos
Koos
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
-
- Junior Member
- Posts: 10
- Joined: 02 Oct 2009 19:36
- Full Name: Pierre Lombard
- Nickname: Pierre Pille
- Home Town: Richards Bay
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol Y60 4.2d Pick-up
2007 Toyota Land Cruiser 105 GX 4.5efi
2011 Toyota Fortuner 3.0 D-4D 4x4 - Home Language: Afrikaans
Re: ZIMBABWE 2010
Hi Koos
Dit klink flippen lekker.
Gaan julle nie deur Vic falls nie? Het 2 jaar terug amper versuip daar, maar glo darem ek sal nou weer binne die 'life-jacket' se gewigspesifikasies val... WWW
Het die Engele al hoe harder hoor sing, en net toe dit oorverdowend raak toe pop ek bokant die water uit - of dalk was dit die stroomversnelling wat so in my ore lawaai het...
Flintsone (Jules), sit siekverlof in. Ek sal ma die vorm vir jou teken.
Pierre
Dit klink flippen lekker.
Gaan julle nie deur Vic falls nie? Het 2 jaar terug amper versuip daar, maar glo darem ek sal nou weer binne die 'life-jacket' se gewigspesifikasies val... WWW
Het die Engele al hoe harder hoor sing, en net toe dit oorverdowend raak toe pop ek bokant die water uit - of dalk was dit die stroomversnelling wat so in my ore lawaai het...
Flintsone (Jules), sit siekverlof in. Ek sal ma die vorm vir jou teken.
Pierre
-
- Patrolman
- Posts: 545
- Joined: 07 May 2009 09:14
- Full Name: Jacobus William Best
- Nickname: Kosie
- Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
- Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
- Home Language: TWEETALIG
Re: ZIMBABWE 2010
Hi Pierre , definitief die waterval ook en rafting .
Zim. is seker een van die mooiste areas,nice mense behalwe vir Bob, pragtige Bosveld Savanna veld, baie diere nog steeds en pragtige geleenthede vir Swartwitpens fotos ens.
Die pad om Kariba is ook n belewenis, kry nerens bevestiging dat die Ferry nog loop tussen Milibizi en Kariba nie.
As mens n paar voertuie is voel mens ook meer veiliger en kamp lekker saam.
Ek werk nog aan die trip, my enigste probleem is my besigheid , kan nie te lank van die werk af wees nie . Dink daaraan om my mense vlge. jaar af te gee se 2 weke tydens die wereld beker dan werk ons die tyd terug.Al my werkers bly op my perseel so overtime of inwerk sal nie n issue wees nie.
Ek verstaan SWA is reeds vol bespreek van S-Afrikaners met 4x4's in Jun/Jul .
Asook Moz is baie vol, eks nou half klaar met Moz. vir n wyle .
Elke so n trip het sekere ouens nodig soos n apteker,dokter, dominee , mechanic, boekhouer ,ens ens ens .Dit is net die Klara Klakouse en Gespanne Gysberte wat by die huis moet bly, soos wyle Jan Joubert skryf in sy boek of ons sal hul ignoreer .
Groetnis
Koos
Zim. is seker een van die mooiste areas,nice mense behalwe vir Bob, pragtige Bosveld Savanna veld, baie diere nog steeds en pragtige geleenthede vir Swartwitpens fotos ens.
Die pad om Kariba is ook n belewenis, kry nerens bevestiging dat die Ferry nog loop tussen Milibizi en Kariba nie.
As mens n paar voertuie is voel mens ook meer veiliger en kamp lekker saam.
Ek werk nog aan die trip, my enigste probleem is my besigheid , kan nie te lank van die werk af wees nie . Dink daaraan om my mense vlge. jaar af te gee se 2 weke tydens die wereld beker dan werk ons die tyd terug.Al my werkers bly op my perseel so overtime of inwerk sal nie n issue wees nie.
Ek verstaan SWA is reeds vol bespreek van S-Afrikaners met 4x4's in Jun/Jul .
Asook Moz is baie vol, eks nou half klaar met Moz. vir n wyle .
Elke so n trip het sekere ouens nodig soos n apteker,dokter, dominee , mechanic, boekhouer ,ens ens ens .Dit is net die Klara Klakouse en Gespanne Gysberte wat by die huis moet bly, soos wyle Jan Joubert skryf in sy boek of ons sal hul ignoreer .
Groetnis
Koos
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
- Izak
- Senior Member
- Posts: 397
- Joined: 12 Aug 2009 16:34
- Full Name: Izak
- Nickname: Sakkie
- Home Town: Alberton
- Current 4x4: 2003 Patrol 3.0 D SRX
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 3 times
Re: ZIMBABWE 2010
Hello
Ek het die trip in 1997 gedoen. So geen nuwe inligting nie, maar paar voorstelle, Los die Ferry ding en doen die 4x4 roete aan die Zim kant van die dam verby. Dis nie baie erg nie, sien groot deel van landelike Zim, koop baie mooi goed vir baie goedkoper as by die toeriste lokvalle en jy kan by Matusadonna nasionale park kamp. Baie mooi, baie stil en regtig die moeite werd. As julle by die valle is, gaan bly aan die Zambie kant van die valle by 'n plek met die naam van Marumba River Lodge. Dis tussen die valle en Livingston. Toe ons daar was het ons op die oewer gekanp en die olifante het daagliks voor ons kamp kom water drink.
Groete
Izak

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests