I would love to...
Must just find a reason for myself to get up to Gauteng and cover this and some other stuff for the magazine... (ahem, on that point... it's WegRy.... not WegSleep!! )
Will get back to you guys on this ASAP!!
ek se julle wat... :idea: as julle vir my voorstelle kan gee vir werklike relevante 4x4 stories wat ek ook kan kom doen, I'll be there like a bear... So...
wat van juy doen 'n 'storie' oor Lobo met sy 1 290 000 Km op - en laat die ouens hulle "kampkosgeheime" uitlap asook al daai "extras" wat so op karre geplak word ... wat is NODIG en wat sit net daar vir die "looks" [en sommer "recovery" ook, want Lobo sal seker 'n tou of pluk nodig hê ...
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
ja - en dan evalueer jy ook die verskillende tente en watsesoort huise die manne saampiekel [daktent teenoor grondtent] Die euwels van "opblaasmatrasse" - watter kampstoel werk vir wie
.. en die "gadgets" wat elkeen saampiekel [bv ek het so 'n A4 grootte sonpaneel vir selfoon en kamera batterye ens mee te "charge" [[nee, LAAI beteken al te veel ander dinge, kannie nof 'n battery "laai" nie - tjaarts homm finis en klaar]
(Watter taal is "battery" ???]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!