Paasnaweek in die Vrystaat

Get the information about routes, trips or just get plain inspiration
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Gerrie »

Oraait, om dinge makliker te maak dink ek almal wat tentatief in is op die roete moet my e-pos dat ek dinge vand aar af verder kan reel...
gerrie@wegry.co.za

Dankie!!
User avatar
Izak
Senior Member
Senior Member
Posts: 397
Joined: 12 Aug 2009 16:34
Full Name: Izak
Nickname: Sakkie
Home Town: Alberton
Current 4x4: 2003 Patrol 3.0 D SRX
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 3 times

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Izak »

Gerrie

Ek sal die Saterdag saamry op die roete in Vrede maar daarna moet ek huis toe aangesien Swambo Sondag oggend preek.

Laat weet net waar en hoelaat, dan sien ek jou da

Groete

Izak :salute:
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Gerrie »

Dis wat ek wil hoor! Izak, wil jy nie groot asseblief vir my 'n e-pos stuur nie... dit raak moeilik vir my om te onthou wie gaan saam en wie bly! gerrie@wegry.co.za
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Gerrie »

Reg, ek het gemaak soos hulle in die movies sê en die executive decision is as volg:
Die roete by Vrede is te ver om in een dag soontoe te ry en terug. So ek het rondgevra en hierdiekant is besluit dat ons die roete op Kroonstad, Riverside 4x4, moet gaan ry. So almal wat game is om Maandag, 25 April (dis nogsteeds 'n vakansiedag), saam met my die roete te ry, email my asseblief by gerrie@wegry.co.za. Dankie dankie!!
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Gerrie »

Oraait, die ding staan so. Vir die wat my nog nie op e-pos gekontak het nie en wat wil gaan saamry. Ons gaan Maandag die Riverside 4x4 naby Steynsrus ry. As jy wil saamkom, ontmoet ons mekaar Maandag-oggend 08:00 in Steynsrus en ry dan van daar af saam.
Kontak my by 082 3744 193 met enige vrae.

Hoop om julle almal daar te sien!!
Gerrie
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6137
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1036 times

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Peter Connan »

Hello Gerrie

Ek gaan nog steeds probeer om daar te wees, ten spyte van etlike huislike probleme (die familiemotor se enjin het homself eergisteraand verwoes).

Waar moet ons jou ontmoet, en hoeveel kontant moet ons saambring?

Groete
Peter
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Izak
Senior Member
Senior Member
Posts: 397
Joined: 12 Aug 2009 16:34
Full Name: Izak
Nickname: Sakkie
Home Town: Alberton
Current 4x4: 2003 Patrol 3.0 D SRX
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 3 times

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Izak »

Hello Peter

Ons het afgespreek so by 0800 by die plek self om dan 0900 te begin ry . Ek is nie seker van die koste nie.

Hoop ek sien jou da

IJM
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6137
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1036 times

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Peter Connan »

Dankie Izak

Het jy dalk die ko-ordinate?

Dankie
PC
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Izak
Senior Member
Senior Member
Posts: 397
Joined: 12 Aug 2009 16:34
Full Name: Izak
Nickname: Sakkie
Home Town: Alberton
Current 4x4: 2003 Patrol 3.0 D SRX
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 3 times

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Izak »

koördinate: -27.867520, 27.751250 Volgens Wegry
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6137
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1036 times

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Peter Connan »

Sorry ouens, ek kon nie daar uitkom nie.

Het julle ten minste lekker gespeel?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Post Reply

Return to “25. Trip/Route Queries”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest