patrol motor

Vehicles Components & Accessories For Sale/Swap
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: patrol motor

Post by Tinus lotz »

ek stem geheel en al met jou saam
lank lewe die 4.8 !!!!!! :woo:
ek dink die jappies wat lank genoeg tyd geneem het om n yster kar soos die patrol te bou het ook seker hulle huiswerk gedoen met die dat hulle in sneeu sand bos 2000m bo seespieel ,op die strand by see vlak die engin kies wat die beste gaan hou en die beste werk !
my 4.8 sal n nissan 4.8 bly!! 6km per l ave op teer en 3-4 op die sand maar van warm word , te min kole ens weet ek nie !
al ding is n man moet maar met n petrol kaart volmaak want dit is rof om so baie note af te tel :rolling:
Dit is seker nog vroeg want my motor het nog net 118000 op sonder enige problems
die diesels se brandstof lyk aanloklik maar hulle ref nie nastenby so mooi soos die 4.8 nie !
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: patrol motor

Post by Pieter du Toit »

JG Shields wrote: 2. Daar is niks wat by 'n Patrol 4.8 enjin kom...veral wanneer krag regtig begin saak maak nie. The proof of the pudding lies in the eating! Die ete word net op een plek opgeskep en dit is in die gramadoelas, in die duine en onder vrag. Sodra die kalf daar in die put is dan maak klank, koste besparing en brandstof verbruik nie meer saak nie. Dis dan wat jy seker wil wees jy kom heel-huids anderkant uit. Jammer....maar enige iemand wat nog nie in daai posisie was en die 4.8 daar ervaar het nie, sal nie die 4.8 se onbetwisbare heerskappy oor ander enjins verstaan nie. Hy het eenvoudig nie sy gelyke nie.

3. Brandstof verbruik: Maak daarmee vrede. Bogenoemde kom nie verniet nie. Wat jy uitkry is gelyk aan wat jy insit. Daar is nie 'n kompromie vir hierdie beginsel nie. Terloops, 'n vriend het by geleentheid saam met ons 'n 4x4 "overland" trip in veral diep sand toestande meegemaak in sy 2,7 turbo diesel voertuig. Tot waar ons die sandpad geslaan het, was sy verbruik byna 10km/l. Toe ons anderkant die 450km sand uitkom, was sy verbruik 3,2km/l. My 4.8 het gesak van 5,8km/l na 5,1 km/l op dieselfde roete.
JG - Goed gestel en gesproke soos n ware wyse man - jy is deur altwee (diesel / petrol) en weet dus waarlik waarvan jy praat.

Net ter aansluiting by jou oor slegte of ander paaie (off road) as ons hoof paaie: Met ons vakansie deur Lesotho / Transkei het ek gemiddeld 5km/l gekry - my swaer met sy Disco 3 TDV6 SE n indrukwekkende 8km/l - en selfs meer. Toe slaan ons n baie slegte stuk pad vir n hele paar 100km's - diep sand, modder, water ens ens - my verbruik val na 2,42km/l - my swaer se Disco na 2,82km/l - EINA!! :doh: Dis dan wanneer ek se ek is happy met my verbruik - want ek voel dit nie so hard in my sak as hy nie!!! :lol:

My :mytwocents:
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: patrol motor

Post by JG Shields »

Pieter, ek het dieselfde ervaring met die D3 gehad hierdie vakansie in Moz. Hoofpad oor die 8km/l en in die sand minder as 4km/l. Wat my baie meer bekommer met die kleiner (...meer bekostigbare enjins....???) is die dinge wat binne in die enjin aangaan wanner die brandstof verbruik so drasties styg, nl... Skierlik vra die voertuig baaaaie meer sous uit die tenks uit om die kraglewering te gee wat nodig is om die werk te doen. Daardie sous word VERBRAND, nie gedrink nie. Daai verbranding vind teen baie hoe temperature plaas, maar teen lae snelhede. Die verkoelingstelsel is skierlik onder massiewe druk om al die hitte wat opgebou word, weg te vat. Goed....as die verkoelingstelsel hou, dan is alles reg maar ek is nie seker wat hierdie impak op die enjin se komponente het en wat die langdurige effek op enjin lewe is nie. Die effek wat vrag en pad toestand op die groot enjins het, is relatief klein...dus moet die effek op die enjin komponente ook kleiner wees.

Kortom gestel....Dis net nie moontlik vir Fourie du Preez om die hele seisoen lank slot vir die Bokke te brobeer speel en dink sy lyf gaan dit hou nie. Dis ook nie moontlik vir Bakkies Botha om die heel seisoen sy tipiese wedstryd voluit te speel op Fourie du Preez se kos nie. Laastens is dit ook wel so dat Bakkie Botha 'n patetiese skrumskakel sal wees. Dus..."horses for courses"...met al die dinge wat daarmee saamgaan. Moenie die beste van alle werelde verwag op probeer kombineer nie. Die wette van Oom Fisika lag vir die man wat dit probeer.
Patrol fan!
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: patrol motor

Post by Pieter du Toit »

:thumbup: Stem heelhartig met jou saam JG!!

PS: Hoe doen nuwe of ander ryding - het jy al iewers bietjie foto of 2 geplak?? Ekis nou nog stom geslaan oor wat met jou gebeur het.

Nou is Charles Duckitt is die 7de hemel - hy het mos Sias se engin gekoop - en ek dink hy sal seker teen einde van die week sleutel draai.

Groete
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: patrol motor

Post by JG Shields »

Pieter, ek sal na hierdie naweek bietjie fotos plak. Ons gaan Clarens se berge toe. Een been van die SA kampioenskap bergfiets reeks strek oor die plaas waar ons tuis gaan en my seun neem deel. Ons het aangebied om op die hoogste punt van die roete vir 2 dae die waterpunt te beman. Dis nogal 'n missie om daar bo uit te kom en ek is seker ons sal mooi fotos kan neem.

Intussen moet ek erken dat die Cruiser baie lekker ry en baie vertroue/gerustheid by my skep. Ek is ook nogal beindruk met die Ironman suspensie. Hy ry regtig lekker en ek wil hom graag daar oor die groot klippe in die berge gaan toets.

Ek is ook maar versigtig ook. Hierdie is 'n Patrol forum en ek wil glad nie tussen-in foeter en dalk die verkeerde indruk skep nie. Ek bly "after all" 'n Patrol fan.
Patrol fan!
User avatar
Abri Hoffman
Patrolman
Patrolman
Posts: 526
Joined: 30 Apr 2009 14:06
Full Name: Abri Hoffman
Nickname: Abri
Home Town: Monument Park
Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
Home Language: Afrikaans
Location: Monument Park
Been thanked: 7 times
Contact:

Re: patrol motor

Post by Abri Hoffman »

JG, die engiste probleem met daai Cruiser is die bloeming badge op die neus. :wink:
Plak gerus maar 'n paar prenties. Ek het my Cruiser baie geniet en 'n paar prenties bring goeie herinneringe terug.
2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: patrol motor

Post by Pieter du Toit »

Skote petoors JG - sien uit na n paar prentjies :thumbup:

Soos jy se - jy wil nou nie die forum kom hi-jack nie - so ons gaan nie vir jou kwaad wees oor n paar gespoegte en geplakte prentjies - solank jou hart Patrol bly klop sal ons jou in tussen vergewe :rolling:

Groete - ons gesels weer.
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6137
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1036 times

Re: patrol motor

Post by Peter Connan »

JG ek het die antwoord:

Maak hom net in elke 10de prentjie agter aan 'n Patrol vas :rolling: :rolling:
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: patrol motor

Post by Tinus lotz »

Nee kyk ek het geen probleem met n Cruiser nie
Stuur nou bietjie n prentjie of twee !
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: patrol motor

Post by Kagiso II »

JG - is maak mossi saak waamee jy ry nie - disse 4x4 - dis gedeelde belange - en jy hettie daai "houding:" nie en ons laaik jou - so, praat saam, skel saam, beur saam en PLAK DAAI KIEKIES VOOR IK JOU AANTREE :naughty:
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Post Reply

Return to “38. Vehicles Accessories For Sale/Swap”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests