'L 'O Herbie -- volgens die kluite [lees stomme me-ken-nix] is Agarob se agter skywe [discs, soos ons dit ken] te veel al ge-"skim" en daa issi g'noeg oor om wee t "skim" nie - skiem hulle vi my. Maa ek skiem hulle soek dringend geld om hulle huur en elektrisiteit te betaal ...
Herbie - Agarob is outomaties ratkas en derhalwe sal die skywe nie 'n fraksie so lank hou as op 'n handrat nie [hang ook so bikki vanni drywer af] - en Agarob loop bajja inni stad tussen die teksies enni rooi-roubotte -
Ek is nie seker van die agterskywe van 'n Etude nie - dis die voorstes wat pas ... agter is iets anders .. soos ek verneem.
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
More Herbie en Oom Mac,
My Patrol het nou 163,000 km op, en ek is die tweede eienaar, (ek verneem die vorige was 'n direkteur van 'n Nissan handelaar plaaslik hier in DBN), en ek stem saam met Mac, die outomaties het wel 'n druk op die remme.
Ek self het 'n paar trippies gedoen met slegte paaie, en afgesien vn Botswana, was Lesotho en Mozambique wel moeilk met druk op die remme, en ook deur riviere, en see!!
Kyk onder in hierdie forum vir die manne se hulp bronne, blykbaar het Midas ook beskikbaar.
Groete,
Chris
Is daar al 'n index vir die belaglike pryse van parte ?
My patrol se altenator het besluit hy charge nie meer nie toe ek Nissan bel om the hoor wat 'n nuwe Altenator kos quote hulle my R16470 excl vat na afslag . Ek wou nie 'n muwe klein karretjie koop nie toe stuur ek die altenator na 'n Auto elec toe . Die borsels , armiture, en casing ens alles m.a.w is oorgedoen en dit kos toe R2000 incl Vat
Hi Willie,
Ek is bly hierdie tipe korrespondensie hou aan, en net jammer daar is nie meer van selfde!
In 2009, het my starter motor letterlik gaan staan, en wat reggemaak is deur fantastiese hulp van ouens (onafhanklikes) in Empangeni, se totale onkoste (uitrit op 'n saterdag tot Hluhluwe, uitgehaal en weer ingesit, ens) was R1800 - MET belasting nogal!
Nissan se prys was telefonies gestel op meer as R6000, en natuurlik nie beskikbaar oor die hele land nie, en ek wil nie eers dink wat hulle totale onkostes sou gewees het nie!
Maar dankie, hopelik sal andere ook kennis neem van jou ondervinding!
Groete,
Chris
Hi manne
wilfet moore gaan een van die dae weer camel jokkie land toe en hy het laas gese dat hy kan kyk om n box terug te stuur
miskien moet julle by hom hoor om n prys te kry op die disks ens .
dan kan dit ingevoer word vir heelwat minder
Ek is seker al betaal ons invoer belasting gaan dit heelwat goedkoper wees as hier by nissan wat nie die woord fokus verstaan nie 1
Mooi so Willie,
Ek soek en kry nog baie ouens in the omgewing wat my help met onkostes, en gelukkig soos ons weet, gee die Patrol min of selde probleme! Maar soos jy ook gestel het, ons KAN paaie vind wat vir ons goedkoper laat maak, en ek weet hy drink petrol, maar andersins bly hy 'n taai voertuig, wat SO lekker is om te ry!
Ons is weereens op pad Moz toe in April en met die laaaang..... naweke, sal ons tenminste 12 dae visvang en bier drink! Kan nie wag nie!
Chris.
Terloops, Oom Mac!
Ek is nou besig om die waentjie te laat ombou, maar Botswana raak nou verskriklik duur! Miskien is tuis bes, want ons gaan deur Kosi terugkom, en hopelik ook daar 'n vis of twee vang?
Sterkte,
Chris
I confirmed today that the prices in the UAE is a third of the prices here in SA.
My fan viscous coupling need replacement and Nissan SA charged me R3500. I got the same coupling original nissan in the UAE for R980.
I am going to the UAE again in early March and will talk to the guy to see if he will be willing to assist with the shipment on a regular basis. I will let you know as soon as I have this guys commitment for the shipping.
I also know that there are quite strict regulations on these things, but it is worth trying.
Hi Wilfred,
Now that's the sort of language I like!!
Well done, and don't give up - let's put a plan together and work towards objectives that ultimately will set the standards (goal) of identifying with the product, but bringing the pricing into perspective.
I hope the other guys (patrol owners) will also take note of this?
Mercedes did it, Renault have also done it, (and others), so lets keep trying!
Thanks again for your valued support!
Regards, Chris.