Facelift

Showcase your baby
User avatar
G-MAN
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1097
Joined: 02 May 2009 19:50
Full Name: A.G.HOLMES
Nickname: G-MAN
Home Town: Cape Town, Noordhoek
Current 4x4: PATROL 4.8 GRX 2008, PATROL 4.8 GRX 2007, PATROL 4.8 GRX 2006, Defender 90 2.8i...
Home Language: Engels
Location: Cape Town, Noordhoek.
Has thanked: 3 times
Been thanked: 9 times

Re: Facelift

Post by G-MAN »

Hoe lyk die rots?
Sucks Gas and Hauls Ass!
Zantus
Senior Member
Senior Member
Posts: 137
Joined: 30 Apr 2009 14:50
Full Name: Barto de Koning
Nickname: Zantus
Home Town: Port Elizabeth
Current 4x4: '01 4.5 GU & '91 4.2D GQ
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 3 times
Been thanked: 5 times

Re: Facelift

Post by Zantus »

Hierdie is 'n video wat ek 'n vorige keer geneem het van 'n Hilux op die bult, dat julle kan sien waarvan Langman praat. Die bult se naam is Ralph's Hill, en dit is definitief een van die moelikste obstacles hier naby PE,so dis definitief is om oor te spog!

Die hilux het 33" bande op, ARB lockers voor en agter, en 'n Ford V6 onder die bonnet.



Ek sal liewer die video post wat wys hoe maklik ek daai selfde dag na die hilux daar op met die Triton met gewone pad tyretjies :rolleyes:

Ek is ook al met 'n Disco 1 en 'n Suzuki Jimny daar op(en ek het videos om dit te bewys), maar dit was net na hy mooi reggemaak is. Daai bult verander heel tyd en op sy ergste kon ek nie met my V8 hilux met dubbel lockers en 35" bande daar op kom nie.
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: Facelift

Post by Tinus lotz »

gelukkig weet jy hoe werk n spray gun >>>>>sorry boet
elke sport het maar sy beseerings ,maar dit is tog lekker as die patrol ass kick :thumbup:
User avatar
Langman
Senior Member
Senior Member
Posts: 130
Joined: 05 May 2010 15:38
Full Name: Jacques Landman
Nickname: Jakes
Home Town: Uitenhage
Current 4x4: Patrol
Home Language: English / Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Facelift

Post by Langman »

G-MAN wrote:Hoe lyk die rots?
Sal nie weet nie...was met so moerse spoed daardeur ek het dit alles gemis! :think: Daai stukkie pad stuur die kar self...jy moet net daar sit en gas gee. n' Video doen daai bult geen justice nie...hy lyk nogals heel mak maar wag tot jy voor daai ding staan en hom self tackle. :oldtimer: Wat dit erger maak is die feit dat daai hele bult bestaan uit so poeierige sand...mens kan nie eers daarop loop nie, aan die bo kant sink jy in die grond in en die onder deel gly jy. Dis wat die ding so interesant maak.

Nietemin dit was n' great dag :thumbup: ...Zantus ken die PE Area so lekker dat hy weet waar om al daai kwaai obstacles en trails uit te krap. Moet net die ouens begin split in 2 groepe, die gewone mense en die malletjies (ek's in die groep) :rolling: . Alhoewel dit lekker is om somtyds die ou te loer wat die eerste keer sy lorrie deur die bos vat is dit nogals tydsaam en dit vetraag so trippie want hulle is allergies vir krappies en dan vat alles net soveel langer.
Langman
2004 Patrol 4.8 GRX
Zantus
Senior Member
Senior Member
Posts: 137
Joined: 30 Apr 2009 14:50
Full Name: Barto de Koning
Nickname: Zantus
Home Town: Port Elizabeth
Current 4x4: '01 4.5 GU & '91 4.2D GQ
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 3 times
Been thanked: 5 times

Re: Facelift

Post by Zantus »

Langman wrote: en die malletjies (ek's in die groep) :rolling: .
Ek is bly om te hoor ek is nie alleen nie :woo:

Die ou in daai hilux hou ook van die wilder trails, so ek dink ek gaan 'n paar moeilike trippies organise vir die ouens met guts....ons sal dit "SFA only" maak, maar dan moet ek eers weer 'n SFA voertuig kry :rolleyes:
User avatar
Langman
Senior Member
Senior Member
Posts: 130
Joined: 05 May 2010 15:38
Full Name: Jacques Landman
Nickname: Jakes
Home Town: Uitenhage
Current 4x4: Patrol
Home Language: English / Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Facelift

Post by Langman »

Zantus wrote:so ek dink ek gaan 'n paar moeilike trippies organise vir die ouens met guts....ons sal dit "SFA only"
Maak dit eerder NSA SFA! :rolling: :rolling: :rolling:

Solank ek nie body panels hoef te vervang nie gooi rooi! :thumbup:
Langman
2004 Patrol 4.8 GRX
Zantus
Senior Member
Senior Member
Posts: 137
Joined: 30 Apr 2009 14:50
Full Name: Barto de Koning
Nickname: Zantus
Home Town: Port Elizabeth
Current 4x4: '01 4.5 GU & '91 4.2D GQ
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 3 times
Been thanked: 5 times

Re: Facelift

Post by Zantus »

Nee, ek hou van rof speel, maar ek hou nie van my kar by plekke in druk waar hy gaan seer kry nie.
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: Facelift

Post by Kagiso II »

Knapgedaan jonge - knapgedaan.
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Ruben
Full Member
Full Member
Posts: 37
Joined: 19 Jul 2010 19:41
Full Name: Ruben Roach
Nickname: Ruben
Home Town: On a farm in Middelburg
Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
Nissan Hardbody 2.4
Home Language: Afrikaans
Location: Middelburg

Re: Facelift

Post by Ruben »

Ek sien julle manne weet hoe die 4x4 dinge werk. Geluk Langman dis n klein skraapie vir daai hindernis
Ruben

1999 Nissan Patrol 4.5 GRX
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: Bing [Bot] and 4 guests