Out of the blue / all of a sudden / skierrrrlik - Agarob just wont start. Engine swings merrily, but takes minutes to eventually start. - Agarob willi vat'ie - daai enjin swaai bdnrd maar vat eers na minute se sukkel.
So I took it to SAC - since they last worked on it - prognisis: Dieselpump has a non return valve inside. It is busted and the diesel empties out ... Is that the ONLY possible cause? [the computer shows nothing]
Toe vat ek maar die outrug SAC toe - hulle het immers laas aan hom gewerk. Nou verneem ek dis die 'non return valve' binne die dieselpomp...
Kan dit die ENIGSTE probleem wees - of is daar nog 'n oorsaak? [die kompjoetrrr se NIX nie]
ek is nou so moedeloos - ek laat vaar sommer alles. Regtig.
Does it EVER stop? Hou dit dan nooit op nie?
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Does it EVER stop? Hou dit dan nooit op nie?
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6137
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1125 times
- Been thanked: 1036 times
Re: Does it EVER stop? Hou dit dan nooit op nie?
Oom Mac ek het al paar keer bumper stickers gesien wat dit mooi opsom, maar vir die forum sal ek die spelling moet verander: As dit borste of wiele het, het jy groot probleme?
Al wat ek kan se is: uithoumoedhouaanhouuithoumoedhouaanhouuithoumoedhouaanhouuithoumoedhouaanhou.
Ek ken nie genoeg van diesels nie, maar as daar brandstof en kompressie is, dan moet hy mos vat? Moet mens langer karring afhangende van hoe lank hy gestaan het?
Peter

Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Does it EVER stop? Hou dit dan nooit op nie?
Haij da P/ter - nee, jy kan hom afskakle en 20 sekondes later wil weer nie vat nie ... hy staan nou by SAC - ek sal Maandag verder veg [of hom gaan haal of daar los dat hulle hom regmaak [maar ek wil eers die koste he voor hulle kan aangaan ...]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
-
- Full Member
- Posts: 37
- Joined: 19 Jul 2010 19:41
- Full Name: Ruben Roach
- Nickname: Ruben
- Home Town: On a farm in Middelburg
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
Nissan Hardbody 2.4 - Home Language: Afrikaans
- Location: Middelburg
Re: Does it EVER stop? Hou dit dan nooit op nie?
Oom Mac (ek sien dit hoe almal oom noem) ek kan ongelukkig nie n tegniese bydra lewe nie.
Ek sien wel dat dit n groot probleem is, of dat dit net n lekker aand was as jy op die kompoeterrrrrr is 2 uur op n saterdag oggend.
Een van die verkoop punte van die motorhandelaar met my Patrol aankoop was dat die eienaar die starter vervang het teen R8000. Ek weet nie of dit die waarheid is nie.
Baie sterkte

Ruben
1999 Nissan Patrol 4.5 GRX
1999 Nissan Patrol 4.5 GRX
Who is online
Users browsing this forum: Bing [Bot] and 5 guests