Help asb! 4.8 computer

Showcase your baby
Sias
Senior Member
Senior Member
Posts: 245
Joined: 14 Jul 2009 10:36
Full Name: Sias le Roux
Nickname: Sias
Home Town: Potchefstroom
Current 4x4: None (for now)
Home Language: Afrikaans
Location: Potchefstroom
Been thanked: 5 times

Help asb! 4.8 computer

Post by Sias »

Manne, ek het dringend hulp nodig! Ek is in groot verleentheid! Duckitt het my enjin gekoop vir Skilpad en ek was onder die indruk die hele rekenar sou saam met die enjin gekom het. Ek was verkeerd en nou sit hy met die enjin en geen rekenaar nie! Wat nou? Kan iemand raad gee, of het iemand dalk 'n rekenaar vir die 4.8? Enige hulp of advies sal baie waardeer word. Sy kar moet voor die einde van die maand loop, so die tyd is baie min.
Dankie byvoorbaat!
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: Help asb! 4.8 computer

Post by Kagiso II »

Askies oompie nou bajja stjoepit vraag vra Sjas, maar waa is die computer? By Ferdie hulle?
Maar kontak TOY-SAN spres [Pta Wes] - dalk kan hulle help?
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Help asb! 4.8 computer

Post by JG Shields »

Sias, as jy nie by TOYSAN regkom nie, kry een by SPITRONICS in Pretoria. Dis weliswaar 'n rekenaar wat hulle opstel, maar dis net so goed. Ek hoop om vandag/Maandag te weet wat hulle my gaan vra om my ou Patrol terug te koop. Daar is heelwat belangstelling vir die bakwerk. Ek glo nie die rekenaar het seergekry in die brand nie, maar ek kan ongelukkig nie met sekerheid se nie. Indien hy nie seergekry het nie, kan jy beslis met die nuwe eienaar daaroor onderhandel. Ek kan jou op hoogte hou as jy wil.
Patrol fan!
Sias
Senior Member
Senior Member
Posts: 245
Joined: 14 Jul 2009 10:36
Full Name: Sias le Roux
Nickname: Sias
Home Town: Potchefstroom
Current 4x4: None (for now)
Home Language: Afrikaans
Location: Potchefstroom
Been thanked: 5 times

Re: Help asb! 4.8 computer

Post by Sias »

Dankie JG en oom Mac! JG, hou my asb op hoogte van die rekenaar!
Kontakbesonderhede vir Toy-san asb?
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6137
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1036 times

Re: Help asb! 4.8 computer

Post by Peter Connan »

Hello Sias

Perfect Power in Strydompark bou ook enjin computers. Ek het ongelukkig nie kontak besonderhede byderhand nie, maar hulle het 'n redelikke indrukwekkende website. Ek het al hulle produkte op twee karre gehad, en ek sou voorstel as jy hulle produk of enige ander soortgelyke produk gebruik jy die volgende voorsorgmaatreels tref:

1) Die rekenaar moet onder die dashboard monteer word, nie in die enjin kompartement nie. Die redes is dat die goed sensitief is vir hitte en water.
2) Maak 'n kopie van die "map" en hou dit op 'n skyf of rekenaar, partykeer as daar iets fout gaan met die elektriese sisteem vergeet die goed, en as jy nie 'n kopie van die mapping het nie is dit baie geld om 'n nuwe een op die dyno te bou.

In terme van betroubaarheid sou dit egter beter wees om die regte Nissan een te kry, maar met die goed kan mens dalk bietjie meer krag kry?

Peter
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Help asb! 4.8 computer

Post by JG Shields »

Peter, jy is reg in terme van die "back-up" wat jy moet maak. Ek stem ook saam oor die egte onderdeel, alhoewel daar 'n baie grrot prys verskil tussen R18000 en R3000 is. Jy's ook reg mbt die mapping wat gedoen word. Jy kan as te ware 'n Chip se mapping klaar in die ECU se programmering inbou wat ook 'n groot klomp geld kan spaar.
Patrol fan!
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6137
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1036 times

Re: Help asb! 4.8 computer

Post by Peter Connan »

JG jy is reg, maar ek het al twee van hierdie bokse gebreek. Nou gee ek toe dat dit altwee in my eerste conversion was, wat die reels bepaal het wat ek hierbo aangedui het (die een het oorverhit en die ander het nat geword) en dat die produk al baie verbeter het van toe af, maar as dit in die middel van die kalahari gebuer het jy groot stront. As ek self op my Patrol 'n conversion sou doen wat so 'n rekenaar sou benodig, sou ek 'n spaar een wou saamry.
Peter
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: Help asb! 4.8 computer

Post by tour de frans »

Sias,Waar is jou kar se rekenaar?Hy sit in die middel onder die centre console.Ek twyfel of daai v8 convertion manne daai computer gaan gebruik.
Die computer in die console is vir die engine.As ek reg onthou is daai n auto.Hy het sy eie computer.Die sit weer by die linker kick pannel.Charles gaan altwee daai ecu's nodig he.
Net nog iets,Daai programmeble rekenaars is nie so hot nie.Die zero map waarmee hulle kom is maar moeilik en baie tydsaam om reg op te stel.
Bv. Bosch map 2 jaar aan n volkswagen se computer.Ek kan julle baie vertel hieroor.Die aftermarket computers word nie maklik gemap nie,dit vat tyd.Hulle is fancy,maar die beter ouens kos so R30000.Hy vat ook maar n lang tyd om te map.Die verskil is hy bly konstant en het baie funksies.Die cheaper ouens van R3000 laat die kar ook ry,maar kom ons los dit daar.Miskien iets korliks.Hulle start nie elke dag die kar dieselfde nie.Bv.van hulle het nie n tdc referance en sodra jy crank fire hy die injectors en spark tot hulle in sink kom.Net voor hulle reg in tyd kom backfire jy die buurt wakker of jou garage se dak af.Omdat hulle moelik map kry die tuners n happy medium,met die gevolg die petrol verbruik is nie mooi nie.Ook kan hulle nie goed by hou met klimaat veranderinge nie.Hulle kan ook nie die tydreel terug trek nie as die kar pink vir een of ander rede.
Ek is van die punt af,my kar ry met n aftermarket rekenaar wat ek in gebou het,ek tune nou nog.Al die ander honderd of so wat ek ingebou het het ook maar hulle probleme.O ja spark plugs wat geslyt is bom die rekenaar uit,hulle is nie goed ge-isoleer van engine se elektriese geraas.As julle verstaan wat ek bedoel.
Anyway daai nissan engine met box moet maar werk met sy eie goed.Die engine is niks werd sonder dit nie.Sorry vir die bad news.Hoop jy kry die regte goed.
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Help asb! 4.8 computer

Post by JG Shields »

Sias, ek het 'n 4.8 ratkas TCM (oorspronklike Nissan rekenaar in perfekte toestand) wat jy by my kan oorneem as jy een sou nodig kry. PM my as jy belang sou stel. Soos genoem, sal ek probeer vasstel of ons my 4.8 s,n kan herwin. As jy nog nie met Toysan gesels het nie, bel my eerder. Ek mag dalk my hande op 'n ander ECU kan le.
Patrol fan!
Sias
Senior Member
Senior Member
Posts: 245
Joined: 14 Jul 2009 10:36
Full Name: Sias le Roux
Nickname: Sias
Home Town: Potchefstroom
Current 4x4: None (for now)
Home Language: Afrikaans
Location: Potchefstroom
Been thanked: 5 times

Re: Help asb! 4.8 computer

Post by Sias »

Frans - wat jy basies vir my sê is dat Charles maar die engine op 'n bakkie moet sit en vir my terugstuur en ek vir hom sy geld teruggee...
JG - laat my weet sodra jy iets hoor van jou engine ECU - klink my ek sal altwee moet oorvat as ek dit nie by Ferdi kan kry nie... Toysan het nie sulke goed nie...
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests