ughmmm errrmmm - askies tog mnr Ducket - maar waar bere jy saans vir Skillie - en waar is die sleutels /?? - smaak my ek moet Kaap toe en bikki after houir sjopping gaan doen ..
Demmit - daai kar lyk GOED in silwer - en daai buffer toor met mens se sintuie ... Viva die Nissan revivals .
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Hi Jules
Dit is n stel vliegtuig landing lights en n stel 9006 se met HID ,s voor in . Ek is taamlik moeg vir trokke wat nie weet
Hoe om te dim nie, en agter lyk hy nou so
Attachments
IMG00333-20101123-1636.jpg (202.05 KiB) Viewed 3859 times
Charles, dit lyk regtig baie goed! Dit bevestig net weereens hoe mooi die GQ gemaak kan word. Ek dink dis een van die voertuie (van alle voertuie) wat hom die beste leen vir 'n "projek mooimaak" voertuig.
Jip hy lyk sommer bakgat. Waar het jy die Spaarwieloortreksel laat maak? My seun het my Patrol = Barry gedoop, dis nou glo een of ander Dinasorus se groen boetie (wat nie bestaan nie) Die oorspronklike Dinasor is pers en dit gaan nie by die groen Patrol pas. Nou het hulle pelle so 'n embleem ontwerk om op die oortreksel te kom. Hulle soek nou vir 'n geskikte plek om een te laat maak.