Ek moet net gou se, ek sou verlore gewees het sonder die forum. So dankie aan al die slim manne.

Ek will graag uitvind of enige iemand weet waar ek radiator pype kan laat opmaak vir my '99 4.5, dis n gesukkel om deur die agente te gaan. En my pype bigin so een vir een die gees gee.
Dankie
Lekker aand.