Rear brake pistons for Safari [Lobo]

User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: Rear brake pistons for Safari [Lobo]

Post by Kagiso II »

Sjgeeeee - Dankie Koo Bus Herrie [jy het nie DALK daai partnommer nie? en by wattre Bearing Man tak?] Paul het vandag sy drywer by BearingMan gehad en hy het 'samples' maar Paul se wat hulle hom gestuur het is di eeen te groot en die ander een te klein...]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: Rear brake pistons for Safari [Lobo]

Post by Herrie »

Jammer Mac, ek het nie die part nommer nie. Dit was 'n paar jaar terug hier by BM in Kempton.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6137
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1036 times

Re: Rear brake pistons for Safari [Lobo]

Post by Peter Connan »

Hello Oom Mac

Ek weet nie of die noe te laat is of toe net 'n strooispul was nie, maar briekdromme word ovaal as mens die brieke baie gebruik en hom dan parkeer met die handrem aan (ek weet ook nie of die Safari 'n aparte briek het vir die handrem soos die ouer Patrollies nie). Ek het daai probleem op my reisieskar. Die briekskoene trek in hierdie omstandighede hitte onegalig uit die drom en dis wat maak dat hy ovaal trek. Mens kan dit egter maklik voel as mens saggies briek teen lae spoed, en ek kan nie sien dat dit maklik so erg kan raak dat een wiel sommer vasbyt nie.

Omtrent die olieseel, as oom vir my die groottes kan stuur kan ek uitvind of iets beskikbaar is by Bearing man?

Groete en lekker ry.
Peter
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 50 times
Contact:

Re: Rear brake pistons for Safari [Lobo]

Post by Stefan »

Is die ouer Patrol's se handrem dan nie ook op die driveshaft nie?
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6137
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1036 times

Re: Rear brake pistons for Safari [Lobo]

Post by Peter Connan »

Hello Stefan

Die Patrols is, maar ek weet nie van die Safari nie.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: Rear brake pistons for Safari [Lobo]

Post by Herrie »

Die Safari se handrem is ook op die propshaft - die net die nuwe 4.8 Patrols wat se handrem op die agter wiele is.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
Post Reply

Return to “12. Suspension, Steering & Brakes”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest