Soos belowe - ons was toe by De Wildt vandag - en dit was goed en lekker.
The pictures will follo - ook net vir Izak BAIE dankie sê vir die saamry vandag. Sno-White is Patrolii.
Hirri een sal jy presies weet van:
Like a bird on a wire.jpg (126.7 KiB) Viewed 891 times
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
nee, jy lees reg Bru'r - MAk [nie Mac nie eke issi wintie nie ] - dit was mos MAK lik .. wassit nie?
Ek gooi klompie kiekies oor op FACEBOOK - en die "open to all" - as jy kan daar gaan kyk. ( )
Anders gaan dit my nog weeeke neem om dit te "krimp" na <200 ..........
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!