
Op aanbeveling van Tinus het ek vir my n automatiese 3.0 Patrol gekoop.

Myne het so effense kloppie gehad, maar ek kon dit gelukkig uitsorteer.
My vrou love haar 3.0 klaar baie. Hy is baie ligter as haar 4.8. Haar 4.8 en v9x sal seker nou maar doekies kry en toeggegooi word.
En ek het nou n plaas - dorp toe gaan auto voertuig. My vrou is baie gemakliker dat ek met auto ry.
My diesel plaas bakkie

Sal binnekort vervang word deur n diesel auto plaas bakkie.
