mogatle
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: 24 May 2010 19:59
- Full Name: Albert
- Nickname: ali
- Home Town: pta
- Current 4x4: nissan patrol 4.5 2000
- Home Language: afrikaans
mogatle
eerst keer wat ek mogatle gaan ry het ek was baie beindruk met die organiseering . jy ry op 10000 hektaar tust gronde die omgeewing is ongelooflik .die roete is taai maar daar is alternatwe roetes as n mens nie kans sien vir iets nie
jy begin ry ontrent 9 uur en maak eers so 4 uur klaar waarna jy braai by die begin punt en hulle verskaf by kosse dan ook speel hulle n dvd van die dag se gebeure . die lc het biekie geswem waarna hy op sy diff telande gekom het en ons hom moes recover .die jeep was biekie sag vir die dag en het tot vasgesit op die alternatiwe roete. die laaste een vir die dag koos se klip is n graniet klip teen 45 graade helling- Attachments
-
- IMG00219-20100616-1636.jpg (121.21 KiB) Viewed 2278 times
-
- IMG00216-20100616-1622.jpg (236.45 KiB) Viewed 2278 times
-
- IMG00215-20100616-1606.jpg (295.96 KiB) Viewed 2278 times
-
- IMG00214-20100616-1555.jpg (215.88 KiB) Viewed 2278 times
-
- IMG00212-20100616-1548.jpg (250.87 KiB) Viewed 2278 times
-
- IMG00207-20100616-1541.jpg (132.96 KiB) Viewed 2278 times
-
- IMG00187-20100616-1207.jpg (278.8 KiB) Viewed 2278 times
- David
- Patrolman
- Posts: 723
- Joined: 17 Dec 2009 12:42
- Full Name: David Prinsloo
- Nickname: David
- Home Town: Stellenbosch
- Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Stellenbosch
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 49 times
Re: mogatle
Lyk na vet pret - veral as jy kyk na al die wiele in die lug.
Sal graag wil sien hoe doen jy 'Koos se Klip' op as dit nat is!

Sal graag wil sien hoe doen jy 'Koos se Klip' op as dit nat is!
2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel
Stop Rhino Poaching Supporter!
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel
Stop Rhino Poaching Supporter!
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6137
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1125 times
- Been thanked: 1036 times
Re: mogatle
Hello Alipatrol
Dit lyk na vet pret!
Waar is dit, en hoeveel kos dit? Het hulle kampplek/oornagplek?
Thanks
Peter
Dit lyk na vet pret!
Waar is dit, en hoeveel kos dit? Het hulle kampplek/oornagplek?
Thanks
Peter
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: mogatle
krisis !!!!
ek wil ook gaan laat weet bietjie die koos se klip lyk na net die regte ding vir my!!!!
ek wil ook gaan laat weet bietjie die koos se klip lyk na net die regte ding vir my!!!!

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest