Which Long Range Tank for 4.8 Y61

Bullbars, roof racks, suspensions and other accessories relating to vehicle performance
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 50 times
Contact:

Re: Which Long Range Tank for 4.8 Y61

Post by Stefan »

Pierre (Freakazoid) had an article on the Nissan4x4 forum about building 2 auxilliary tanks to fit under the car behind the transfer case below the front driver & pax seats.

http://www.nissan4x4.co.za/forum/forum_ ... p?TID=2688

Don't know if he got round to finishing them
User avatar
Saltman
Moderator
Posts: 281
Joined: 04 Apr 2009 16:03
Full Name: Herbie Hellstrom
Nickname: Saltman
Home Town: Durbanville, Western Cape
Current 4x4: Land Rover Discovery Series 3 TDV6 Auto
Land Rover Discovery Series 1 Tdi.
Land Rover Discovery Series II Td5
Home Language: Afrikaans / English / German
Location: Durbanville, Western Cape

Re: Which Long Range Tank for 4.8 Y61

Post by Saltman »

Ek dink daaraan om 'n tipe rubber "bush" in te sit tussen die tenk en die boute wat die tenk vashou sodat meeste van die flex en vibrasies deur die "bushes" opgeneem word en nie na die tenk toe gaan nie. Sal dit werk?
Sias dit gaan afhang van wat se tipe bush jy oorweeg. Dit sal 'n lang plat strip moet wees om die las te help versprei, anders skep jy net drukpunte waar die metaal gaan weier (sjoe hoes daai vir goeie Afikaans vir metal fatigue). Deur gebruik te maak van rubber busse is 'n erkende ingieurs tegniek, maar kyk mooi na die hegtingsplekke.
Hoeveel sulke hegtingspunte oorweeg jy as jy gebruik wil maak van ronde busse?

Dit help nie jy verwyder net die vibrasies nie, jy moet spasie gewys voorsiening ook maak vir die flex. Maw jy moet die tenk kleiner maak as die gat waar hy moet in, anders skaaf en buig die tenk soos wat die onderstel flex.

Hoop jy kom reg.
EK is besig om te kyk na 'n 2de subtenk aan die anderkant van waar die huidige ene sit. Dis net 'n ekstra 40 l, maar dit sal help!
Saltman:
One foot in Land Rover land and one foot in Patrol land and the sensitive bits are hanging in the salty sea in between!
Wilfred Moore
Senior Member
Senior Member
Posts: 164
Joined: 21 Dec 2009 08:54
Full Name: Wilfred Moore
Nickname: Wilfred
Home Town: Centurion
Current 4x4: 2010 Nissan Patrol 4800 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 2 times
Been thanked: 4 times

Re: Which Long Range Tank for 4.8 Y61

Post by Wilfred Moore »

Hi, ek het 'n ekstra tenk laat insit (75L) met die oorspronklike 95L gee my nou 170L. Ek dink die grootste probleem is die een groot tenk (140L) met brackets waaraan dit hang. Gewoonlik is dit waar die tenk lek. Die tenk wat ek ingesit het hang in 'n harnas met geen hegtings punte direk aan die tenk nie. Ek het die tenk laat maak deur LA Sport Centurion. Hulle het iemand wat die tenks "custom" maak.

Ek het onlangs terug gekom van 'n trip Tanzania toe (9725 Km) op rowwe paaie wat die paaie in die Serengeti insluit en die westelike roete langs die Tanganyika meer af met geen probleme nie en die tenk is nog perfek.

Maak gebruik van 'n pompie om die brandstof oor te pomp na die hoof tenk.

Wilfred
Post Reply

Return to “18. Vehicle Accessories”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests