Patrol Drawer System
- Abri Hoffman
- Patrolman
- Posts: 526
- Joined: 30 Apr 2009 14:06
- Full Name: Abri Hoffman
- Nickname: Abri
- Home Town: Monument Park
- Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
- Home Language: Afrikaans
- Location: Monument Park
- Been thanked: 7 times
- Contact:
Re: Patrol Drawer System
Koos, my thoughts as well. Was just thinking about stepping on the sparewheel that over time it may work on the hinges.
2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
"Jack Russel"
-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
Re: Patrol Drawer System
Ek gebruik my "quick step" al 4 jaar (ek weet nie hoeveel trips nie...!) op my Patrol en het nog nooit skarnier probleme gehad nie. Ek glo dit is (soos Koos ook aandui) omdat die deur toe is en stewig in sy slotte gehaak is wanneer die trap gebruik word. Sodoende word die gewig nie op die skarniere geplaas nie.
Patrol fan!
- Abri Hoffman
- Patrolman
- Posts: 526
- Joined: 30 Apr 2009 14:06
- Full Name: Abri Hoffman
- Nickname: Abri
- Home Town: Monument Park
- Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
- Home Language: Afrikaans
- Location: Monument Park
- Been thanked: 7 times
- Contact:
Re: Patrol Drawer System
Dankie, JG. Ek het op 'n stadium met iemand daaroor gesels en gese ek glo nie die skaniere sal probleme gee nie juis oor die vurk en die feit die die deur basies op 4 plekke geanker is wanneer dit toe is. Dit help egter om te weet dat in praktyk dit wel so is. 

2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
"Jack Russel"
-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
Re: Patrol Drawer System
Ek hammer dalk nou onnodig op die punt, maar.... Ek glo die Patrol se agterdeur in geheel (skarniere, slotte en spaarwiel hegstuk) is baie stewig gebou. Dis 'n swaar spaarwiel en sy gewig moet baie toeneem wanneer die voertuig deur 'n knik ry - "G-force". Die effek moet soortgelyk wees as 'n mens se massa op die spaarwiel. Ek is egter nie bewus van iemand wat al oor die spaarwiel se hegstuk of skarniere en slotte gekla het nie, harde paaie ten spyt. Dit het my die vertoue gegee om my spaarwiel as trap te gebruik, en ja, ek het nog nie 'n probleem gehad nie.
Patrol fan!
- Abri Hoffman
- Patrolman
- Posts: 526
- Joined: 30 Apr 2009 14:06
- Full Name: Abri Hoffman
- Nickname: Abri
- Home Town: Monument Park
- Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
- Home Language: Afrikaans
- Location: Monument Park
- Been thanked: 7 times
- Contact:
Re: Patrol Drawer System
Dankie JG, ek trap ook maar altyd op die spaarwiel as ek op die dakrak wil klim, maar jy weet mos hoe is 'n mens. Iemand wys jou op iets en dan begin wonder jy.
Dit is egter goed om te hoor dat jy nog geen probleme het nie en dat ek kan ophou worrie.
Dit is egter goed om te hoor dat jy nog geen probleme het nie en dat ek kan ophou worrie.
2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
"Jack Russel"
-
- Newbie
- Posts: 1
- Joined: 13 Aug 2010 16:54
- Full Name: carl jackson
- Nickname: carljackson47
- Home Town: phil
- Current 4x4: nissan
- Home Language: English
Re: Patrol Drawer System
That seems to be a good patrol drawer for my patrol. It would be better if it has been made by metal plates. It would be more durable and long lasting anyway.
My online surgery
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest