Mkuze Game Reserve
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Mkuze Game Reserve
More almal
Dit is nou die tweede keer binne n maand dat ons Mkuze Wildtuin besoek en het weereens by Hlonhlela Bush Camp gebly, jy is heeltemal op jou eie, moet die kamp in sy geheel bespreek en dit slaap 8 mense ( 2 per huisie ), elke huisie het eie stort en toilet geriewe en jy het n ten volle toegeruste kombuis asook jou eie watergat waaroor jy gemaklik terugsit en die diere besigtig. Jy het ook n kok en n wildbewaarder tot jou dienste. Die uitkyk area dien ook as eetkamer as jy wil of jy eet by die vuur . Vroegoggend kan jy n pot stomende koffie maak en op die deck sit en wag vir diere om te kom water drink
Die park is ook baie bekend vir sy Hides veral Kumasinga is baie gewild onder die diere sal nou n paar van my fototjies daar laai.
Shalom
Dit is nou die tweede keer binne n maand dat ons Mkuze Wildtuin besoek en het weereens by Hlonhlela Bush Camp gebly, jy is heeltemal op jou eie, moet die kamp in sy geheel bespreek en dit slaap 8 mense ( 2 per huisie ), elke huisie het eie stort en toilet geriewe en jy het n ten volle toegeruste kombuis asook jou eie watergat waaroor jy gemaklik terugsit en die diere besigtig. Jy het ook n kok en n wildbewaarder tot jou dienste. Die uitkyk area dien ook as eetkamer as jy wil of jy eet by die vuur . Vroegoggend kan jy n pot stomende koffie maak en op die deck sit en wag vir diere om te kom water drink
Die park is ook baie bekend vir sy Hides veral Kumasinga is baie gewild onder die diere sal nou n paar van my fototjies daar laai.
Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: Mkuze Game Reserve
Kumasinga Hide n plek waar jy kan sit en rustig wag en jy sal sekerlik omtrent alle diere van die wildtuin in die winter waarneem want water is maar skaars in die winter hier.
Jy kan great fotos neem met n 70 - 300mm zoom lens ek het so paar erg close ups ook gekap met my 600mm sal van hul nou nou plaas, ons het ook op n stap roete saam met wildbewaarder fotos volgWalk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: Mkuze Game Reserve
Dis Pragtig en lyk ook baie rustig.Waar presies is die plek Jules?Het jy n 4x4 nodig om daar te kom,ef kan ek met n platkar soontoe ry?Ek sal natuurlik met my Patrol ry,ek vra maar net naamens die pelle wat wil kuier op sulke plekke en nie n 4x4 het nie.
Frans
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: Mkuze Game Reserve
So paar geklap met die 600mm
Frans jy kan met n plat kar ry geen probleem, Mkuze wildtuin is so 155 km noord vanaf Richardsbaai en Richardsbaai is so 170km noord van Durban. Daar is ook n kampplek by die hoofhek waar mens inkom en dan het Mkuze ook n hoofkamp area wat verblyf het wat wissel van chalets, cottages en tented camps. Mkuze is ook redelik gewild onder voelkykers en word gereken as een van die top 10 plekke in RSA om voels te kyk.
Shalom
Sal nou nou nog n paar van die stap plaas Frans jy kan met n plat kar ry geen probleem, Mkuze wildtuin is so 155 km noord vanaf Richardsbaai en Richardsbaai is so 170km noord van Durban. Daar is ook n kampplek by die hoofhek waar mens inkom en dan het Mkuze ook n hoofkamp area wat verblyf het wat wissel van chalets, cottages en tented camps. Mkuze is ook redelik gewild onder voelkykers en word gereken as een van die top 10 plekke in RSA om voels te kyk.
Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: Mkuze Game Reserve
Dankie Jules,Fotos is pragtig 

Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- Gerrit Loubser
- Moderator
- Posts: 851
- Joined: 07 Apr 2009 04:30
- Full Name: Gerrit Loubser
- Nickname: Gerrit Loubser
- Home Town: Richards Bay
- Current 4x4: None
- Home Language: Afrikaans
- Location: Richards Bay
- Been thanked: 11 times
Re: Mkuze Game Reserve
Ja, ek bly maar baie lief vir Mkhuze.
Jules, ek hoop nie jy gee om dat ek so een of twee foto's bylas van toe ons sou 'n hele rukkie gelede daar gekampeer het nie? Dit was aan die einde van die reënseisoen.
Jules, ek hoop nie jy gee om dat ek so een of twee foto's bylas van toe ons sou 'n hele rukkie gelede daar gekampeer het nie? Dit was aan die einde van die reënseisoen.
Gerrit Loubser
2003 Land Cruiser 100 VX TD
1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-(
2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-(
1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
2003 Land Cruiser 100 VX TD
1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-(
2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-(
1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
-
- Patrolman
- Posts: 545
- Joined: 07 May 2009 09:14
- Full Name: Jacobus William Best
- Nickname: Kosie
- Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
- Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
- Home Language: TWEETALIG
Re: Mkuze Game Reserve
Ja, Mkuze n baie nice plek.
Jules mooi fotos.
Net een ding , daai Suni, hoe seker is jy, want ek is
, dit lyk vir my meer na n Rooiduiker, n Suni is wittterig,lig van kleur onder sy pens, nek en ken, asook hy het n swart, donkerige band net bo sy hoewe.
Koos
Jules mooi fotos.
Net een ding , daai Suni, hoe seker is jy, want ek is
Koos
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: Mkuze Game Reserve
Geen probleem Gerrit dit is mos waarvoor die forum hier is om met mekaar te deel , hier is so paar fototjie svan die stap saam met die wildbewaarder. Dit was sekerlik die mees interresantste stap waarop ek was, die inligting wat Patrick vir jou gee is absoluut amazing (bv. wanneer diere wei en blare van n boom vreet sal dit altyd teen die rigting van die wind wees, jy sal nooit n bok/kameelperd kry wat aanhoudend aan een boom vreet nie, God het vir die bome n ingeboude selfbeskermings meganisme ge-installeer soos die bok vreet kom die boom agter iets vreet aan hom en dan begin hy n chemiese stof afskei sodat sy blare nie meer smaakvol is vir die eter nie so beweeg die dier na die volgende boom, as hy windaf vreet tel die ander bome die gevaar op deur die wind wat die sein aan hul stuur en begin onmiddelik die chemiese reaksie in werking stel )
Nog so n renoster fototjie Vlakvarkies Shalom
Nog so n renoster fototjie Vlakvarkies Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: Mkuze Game Reserve
Koos jy kan reg wees ek het geen idee hoe lyk n suni nie, het nog nooit n rooi duiker gesien nie en toe ek in die parkeraad se boekie kyk het dit die naaste aan n Suni gelyk, nou sal ek ook weet hoe om n Suni te identifiseer dankie
Shalom
Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: Mkuze Game Reserve


Ons het darem maar n wonderlike en mooi land - net jammer van die regering ne!!!
Groete
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests