4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Vehicle modifications/repairs/rebuilds
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: 4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by Pieter du Toit »

JG,

WAAR KOM JY AAN DIE STROOI - JY GAAN N PAAR MANNE HIER IN DIE KAAP IN OPSTAND BRING!!!

Ek sal persoonlik Frans se garage deure en voor en agter deure gaan toe spyker met planke en vir hom kos skiet met n kettie - maar hy gaan nie hier wegkom nie :rolling:

Nee ek sou geweet het as Frans ander planne het......ek glo hy sal dit met my deel!!! :thumbup:

Groete
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 50 times
Contact:

Re: 4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by Stefan »

Dames en here, die wenner van die hierdie week se houtlepel (vir die meeste 'stir') gaan aan

.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
JG !!!!!!!

Kom ons gee hom 'n lekker applous!

PS. Dankie Frans, sal so maak ;)
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: 4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by JG Shields »

Pieter,

Eerstens wou ek vasstel of die manne in die Kaap enigsens oor enige iets in opstand kan kom. Hulle kon nie eers 110 jaar gelede vir die ingelse kwaad raak nie. Kyk hoe lank het dit die WP gevat om in opstand te kom oor die Curriebeker. As dit nie was dat jy ookal in jou lewe op ander plekke in die land gebly het nie, dan het jy ook nie hierdie effense opstandjie gewys nie.

Tweedens wou ek probeer vasstel of daar net soveel manne in die Kaap vir Frans na waarde skat as hier in Pretoria. Ek is bevrees julle verloor loshande. Frans se Patrol kom saam hierheen. Dit los net vir jou wat jammer gaan wees hy verlaat die Kaap en daarmee kan ons 'n plan maak. Jy kan een keer per jaar vir Frans kom kuier en saam met ons ander Patrol manne hierso na regte egte wild gaan kyk en op regte egte trips gaan.
Patrol fan!
User avatar
Theuhan
Senior Member
Senior Member
Posts: 315
Joined: 20 Jul 2009 11:09
Full Name: Theuhan
Nickname: theuhan
Home Town: Roodepoort
Current 4x4: 1982 Datsun Safari
1992 gq Patrol SWB
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 3 times

Re: 4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by Theuhan »

Hel toe ek dit die eerste keer lees was ek baie bly, en het sommer baie nuwe planne vir my GQ gekry
82 Safari SOA
92 Patrol SWB
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: 4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by Pieter du Toit »

JG (en die ander "uitlanders"op die forum wat besig is om hulle sokkies te rook!!! :rolling: )

Eerstens was die Kapenaars(die wat nou agter gebly het met die ingelse se stro*t) slim - hulle het geweet hier kom n plek van melk en heuning toe die ander gevlug het binneland toe!!! :lol:

Sien party van ons kan soms so bietjie in die toekoms insien - en ons het actually lig in die "donker" tonnel gesien - maar die ander het oogklappe aangehad en getrek.

Ja wat - curriebeker en alles wat daarmee saam gaan beteken niks - ons het dan nou n super 14 bloubul kampioen springbok span wat ook nie kan haar af maak nie - en kort kort gesite word vir onwelvoeglike spel - nou hoe verklaar jy daai een?? Nee wat ons het nie die blink bekers en goue krone nodig om nog steeds n lekker sinvolle en genotvolle lewe te lei nie - daarvoor het ons Tafelberg en die see!!!

Jule moet bos toe vlug om van die stress ontslae te raak en na diere gaan kyk om weer te sien waar julle darem ook in die sameleweing inpas!!

En terloops - vra maar vir Frans - hy het n "appy" in ernstige opleiding - en die appy is al so goed getrain met spanners aangee hy kan nie nou weer daarbo gaan staan en soek na n nuwe een nie!!! Dis nou die uwe ekke homself!!! :thumbup:

Ok daa het jy dit nou - en as jakkals mos nou nie sy eie stert prys nie gaan niemand anders dit doen nie!! :thumbup:

Hoera vir die Kaap - QQQ - hoera!!!!

Groete
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: 4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by Herrie »

Die wat in die Kaap agter gebly het was "medies ongeskik vir die Groot Trek" :oldtimer: maar ons kry julle darem jammer vir daai vreeslike koue en nat weer in die winter.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 50 times
Contact:

Re: 4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by Stefan »

lol, al waaroor ek jammer is, is dat Frans se thread nou al hierdie twak in het :wink:
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: 4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by tour de frans »

:rolling: Hy is nou stukkend gery :rolling:

(die thread nie my kar nie) :lol:
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: 4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by JG Shields »

Dis nou die 2e keer in een week dat ek verskoning moet vra op die forum vir my fout..........maar dit bly alles eintlik maar net Frans se eie skuld!
Patrol fan!
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: 4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by tour de frans »

:lol: :lol: :clap: :clap:
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Post Reply

Return to “16. DIY Projects”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest