Ek sien baie Ozzies op videos dra net plakkies, of thongs soos hulle dit noem... vir my is n thong n ander ding wat n gesprek op sy eie is

Iemand soos Ray Janse Van Rensburg wat op verskeie Voetspore toere was, dra wat lyk soos ou army boots, met twee verskillende kouse, een rooi en een blou, dit het volgens my nogal gehelp om die man se "identiteit" op die span en kassie te vestig, addisioneel tot sy kennis, ry en fotografie vermoe wat ons nie eers oor hoef te praat nie.