DawidT wrote: ↑10 Feb 2020 06:34
Petri,
Ek het n paar stelle (3). Die een stel het ek laat maak vir my 4,2, ander stel is van 4.8 - (As ek reg onthou is dit standaard) en die laaste stel is 50mm lift - TJM suspension met heave duty vere vir agter, het dit n week terug laat uithaal. Jy is welkom om hulle te kry maar ek sit in Witbank!
Jis Dawid dankie!! Ek sal seker maar kyk na daai 4,8 standaard coils, nie baie gepla oor lift nie. Maar die stywer 4,8 coils gaan dalk anyway die ou wa so bietjie laat regopper staan.
Julle moet my maar ook "lei" hierso……..maar ja, die 4,8 coils is anyway nuwer as wat ek nou inhet.
Laat weet asb wat jy soek vir dit.
Dawid as ons sou regkom, sal dit te veel moeite wees om the koerier, obviously alles op my kostes?? Ek gaan redelik gereeld op GP toe maar nie rerig in jou rigting nie.