Must be black, flat, and as low a profile as possible please. I need to carry Oztents and a Gazebo.
Only in as new condition please.
THANKS!!

Let net op dat elke voertuig se "voete" vir die roofrack verskil, as ek reg is dan is die voete vir die landcruisers langer as die van die vir n Patrol. Hoor by Frontrunner.petri oosthuizen wrote: ↑16 Nov 2019 12:14 Thanks Tinus waardeer.
Moet swart en plat wees asb, en so mooi as nuut. Sorry ek weet dis 'n long shot.
Kan nou een kry by ou in Pta, wat op sy VX 100 is.......sal net kyk of hy sal pas, ek dink hy kan dalk.
Maar MOET swart, ek wil die ladder by FRunner ook dan sommer kry wat op die P pas.
Baie dankie Almal, have a GREAT weekend!!!
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest