Sean,
Daai werk wat jy gedoen het is eerste klas!! Dit lyk sommer baie grand...
Ek sal graag wil weet wat daai ander intercooler doen aan die krag op die wiele - na hy by Michael was natuurlik

(good choice of work shop by the way!). Gaan jy Dyno toets laat doen?
Michael het my 4,2 NA so 21/2 jaar gelede vir die eerste keer onder hande gehad en toe 6 maande later weer. Setup soos op 4.2tdi bakkie, met klein turbo/intercooler (ongeveer 90kW op agterwiele). Die verskil na die SOJO touch was awesome. Madman wys nou 650+ ure na turbo. Steeds geen issues en ry baie lekkerder as my Navara...
Mooi bly en geniet hom!
Christoph
"Sou die hand van die HERE te kort wees? Nou sal jy sien of my woord vir jou uitkom of nie." - Numeri 11,23