Ek het sopas my droom trok aangeskaf. 1982 Datsun/Nissan Safari.
Dink dis LD28 enjin? Sover ek kan onthou se die enjin nommer dit ook.
Wil graag hoor wie kan vir my die Safari kan deurgaan?
Plan is om later die bakkie heeltemal te restoureer ens maar vir nou wil ek net weet hy is betroubaar vir daaglikse/ver afstand gebruik. Enjin, Ratkas ens ens.
Enige iemand in Pretoria Oos of nabye omgewing wat julle kan aanbeveel, groot asb?
Byvoorbeeld, ek 60km gery om hom te gaan haal en sy temp meter niks verder gelig nie. Net bo naal dikte bo zero gebly staan die hele rit. En so ook die Oliedruk meter.
En hy vibreer redelik baie soos ek spoed verhoog. Shafts? Ratkas ens. Wil net he iemand moet deeglik deurgaan en vir my die NB's uitwys wat ek dadelik aan moet aandag gee.
Sjoe - hoop nie ek praat te deurmekaar nie :)
Baie dankie!
