Bietjie diesels teen diesels en die petrols wat wil. N paar van die turbo 4.8 ens kos 100 per motor wat deel neem maar alles in n goeie gees .
Laat wiel gaan tv coverage doen en ek gaan hoor of weg ry wil saam speel wie is lus ?
Gaan def vir Faan en Stephan daar kry met hulle y62 en ek en die fire truck kan ook fie kwart myl aanvat
