Re: Botswana 2019 - Forum trip
-
- Senior Member
- Posts: 76
- Joined: 03 May 2017 09:58
- Full Name: Ria Pieterse
- Nickname: mev. Ossewa
- Home Town: Vereeniging RSA
- Current 4x4: Ry saam - Ossewa:
Nissan Patrol - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 42 times
- Been thanked: 28 times
Re: Botswana 2019 - Forum trip
Our last night camping on the side of the road..the next morning a dusty road, the we fill up our diesel or petrol tanks when we get a tarr road, I don't remember the place. We split up Tony and the boys and Graham on their way to Maun and Tommie, Corrie an Dawid and their wives took the road through Ghanzi to Kang.
- Attachments
-
- afstande
- DSC_0204.JPG (526.24 KiB) Viewed 7299 times
-
- plekke en afstande
- DSC_0195.JPG (785.49 KiB) Viewed 7299 times
-
- Ghanzi
- DSC_0192.JPG (712.23 KiB) Viewed 7299 times
-
- vet fences orals
- DSC_0170.JPG (1.58 MiB) Viewed 7299 times
-
- partykeer potholes , dan ry jy langs die pad
- DSC_0161.JPG (825.99 KiB) Viewed 7299 times
-
- ons laaste keer bymekaar
- DSC_0160.JPG (632.8 KiB) Viewed 7299 times
-
- baie donkies
- DSC_0152.JPG (1.23 MiB) Viewed 7299 times
-
- elkeen ry soos hy wil
- DSC_0151.JPG (697.48 KiB) Viewed 7299 times
-
- teerpad
- DSC_0140.JPG (7.09 MiB) Viewed 7299 times
-
- teerpad, wiele opblaas
- DSC_0138.JPG (823.87 KiB) Viewed 7299 times
-
- diere orals in die pad
- DSC_0131.JPG (858.56 KiB) Viewed 7299 times
-
- stof en baie spore
- DSC_0128.JPG (1.26 MiB) Viewed 7299 times
-
- ry entjies uitmekaar anders sien jy nie die spoor nie..
- DSC_0127.JPG (944.71 KiB) Viewed 7299 times
-
- ons pak die stofpad
- DSC_0122.JPG (1.71 MiB) Viewed 7299 times
-
- Skrop oornagplek reg, Tony en Graham kamp dieper die veld in, ons ander 3 in die kaplyn.
- DSC_0117.JPG (1.16 MiB) Viewed 7299 times
- Jorrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2185
- Joined: 21 Jun 2011 18:55
- Full Name: Jacobus Jordaan
- Nickname: Jorrie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
- Home Language: English/Afrikaans
- Location: Pretoria
- Has thanked: 184 times
- Been thanked: 165 times
Re: Botswana 2019 - Forum trip
Ria
Baie dankie vir al jou fotos en al die info. Botswana is op ons lys en die info gaan handig te pas kom.
Baie dankie vir al jou fotos en al die info. Botswana is op ons lys en die info gaan handig te pas kom.
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
-
- Senior Member
- Posts: 76
- Joined: 03 May 2017 09:58
- Full Name: Ria Pieterse
- Nickname: mev. Ossewa
- Home Town: Vereeniging RSA
- Current 4x4: Ry saam - Ossewa:
Nissan Patrol - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 42 times
- Been thanked: 28 times
Re: Botswana 2019 - Forum trip
Dis my plesier Jorrie, ek neem graag alles af sovêr ek kan, terwyl ons ry. Jy moet kersopsteek by Tommie Watkins en Graham Cumming om te vra vir aanwysings van interessante plekke om te besoek, asook die roetes daarheen. Graham het ons op die eerste dag na Khwai begelei vanaf Maun, hy was ook georganiseerd met sy inligting om ons daar te kry en ry ook vroeg voor sonop, voor die hitte jou vang.
Ons was verlede jaar 2 x saam met ander groepe aan die Suidekant die Kalahari streek, wat ook besonders is as jy van stilte en NIKS hou nie, ook op daardie trips is jy ten volle selfversorgend, met genoeg water en brandstof saam met jou op die pad vir 'n week.
-
- Senior Member
- Posts: 76
- Joined: 03 May 2017 09:58
- Full Name: Ria Pieterse
- Nickname: mev. Ossewa
- Home Town: Vereeniging RSA
- Current 4x4: Ry saam - Ossewa:
Nissan Patrol - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 42 times
- Been thanked: 28 times
Re: Botswana 2019 - Forum trip
Ria Pieterse wrote: ↑03 Sep 2019 06:55Dis my plesier Jorrie, ek neem graag alles af sovêr ek kan, terwyl ons ry. Jy moet kersopsteek by Tommie Watkins en Graham Cumming om te vra vir aanwysings van interessante plekke om te besoek, asook die roetes daarheen. Graham het ons op die eerste dag na Khwai begelei vanaf Maun, hy was ook georganiseerd met sy inligting om ons daar te kry en ry ook vroeg voor sonop, voor die hitte jou vang.
Ons was verlede jaar 2 x saam met ander groepe aan die Suidekant die Kalahari streek, wat ook besonders is as jy van stilte en NIKS hou nie, ook op daardie trips is jy ten volle selfversorgend, met genoeg water en brandstof saam met jou op die pad vir 'n week.
Last edited by Peter Connan on 16 Nov 2019 17:56, edited 1 time in total.
Reason: Photos removed on OP's request
Reason: Photos removed on OP's request
-
- Senior Member
- Posts: 303
- Joined: 27 Dec 2011 18:51
- Full Name: Tommie Watkins
- Nickname: Tommie
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afr
- Been thanked: 29 times
Re: Botswana 2019 - Forum trip
Voordat ek die opskrif gelees het op die foto, kon ek se dat ek daai tent erken as OSSEWA se tent
. Dit moet n ongelooflike ondervinding wees as daai swart haar Leeu mannetjie so naby aan jou is. Die brul van hom wat alles in jou binniste maak skud. 



-
- Senior Member
- Posts: 76
- Joined: 03 May 2017 09:58
- Full Name: Ria Pieterse
- Nickname: mev. Ossewa
- Home Town: Vereeniging RSA
- Current 4x4: Ry saam - Ossewa:
Nissan Patrol - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 42 times
- Been thanked: 28 times
Re: Botswana 2019 - Forum trip
Tommie, dit is 'n belewenis, ja daardie tent gaan orals saam, Ossewa en Ossewania durf die grond aan, raak ook al oud, terwyl die meeste ander daklangs nog kan opklouter. Ons kyk nou uit vir 'n bekostigbare 4x4 karavaantjie. Op 'n Ander nag het 'n ta 3 treê voor ons tent verbygeloop, net die gloeiende kole van die vuur tussen ons en hom, maar ek het hom in die verte hoor brul en het gehol vir die Patrol



-
- Senior Member
- Posts: 76
- Joined: 03 May 2017 09:58
- Full Name: Ria Pieterse
- Nickname: mev. Ossewa
- Home Town: Vereeniging RSA
- Current 4x4: Ry saam - Ossewa:
Nissan Patrol - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 42 times
- Been thanked: 28 times
Re: Botswana 2019 - Forum trip
Vanaf Kang mik ons 3 gesinne huiswaarts na die grenspos naby Lobatse. As jy vroeg ry voor sonop, kry jy orals die mooiste tonele. Pak maar vir jou ontbyt in, die pad is lank. Gisteraand se braaivleis of pasteitjies in foelie toegedraai uit die vrieskas word vroeg al in die oond gesit en word lekker warm in die bonnet-mikrogolfoond vir middagete. Graham Cumming het vir ons die oulike plan gegee en ons het vir Tommie en Mari bearbei om vir hulle ook plan te maak. Geen skottelgoed so langs die pad nie.
Dankie aan Tommie en Mari Watkins vir 'n baie interessante toer, ook aan ons medereisigers..Tony Barone and the boys Nick and Leslie, Graham Cumming, Alex Roux, Corrie en Nita Pretorius vir die saamreis, dit was 'n heerlike avontuur.
Dawid- Ossewa en Ria Pieterse

Dankie aan Tommie en Mari Watkins vir 'n baie interessante toer, ook aan ons medereisigers..Tony Barone and the boys Nick and Leslie, Graham Cumming, Alex Roux, Corrie en Nita Pretorius vir die saamreis, dit was 'n heerlike avontuur.
Dawid- Ossewa en Ria Pieterse
Last edited by Peter Connan on 16 Nov 2019 17:54, edited 1 time in total.
Reason: Photos removed on OP's request
Reason: Photos removed on OP's request
- Jorrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2185
- Joined: 21 Jun 2011 18:55
- Full Name: Jacobus Jordaan
- Nickname: Jorrie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
- Home Language: English/Afrikaans
- Location: Pretoria
- Has thanked: 184 times
- Been thanked: 165 times
Re: Botswana 2019 - Forum trip
Wameer is die volgende trip?
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2859
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 270 times
Re: Botswana 2019 - Forum trip
As daar genoeg aanvraag is dan reel ons iets vir 2020....
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- Jorrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2185
- Joined: 21 Jun 2011 18:55
- Full Name: Jacobus Jordaan
- Nickname: Jorrie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
- Home Language: English/Afrikaans
- Location: Pretoria
- Has thanked: 184 times
- Been thanked: 165 times
Re: Botswana 2019 - Forum trip
Ek is geïntereseerd afhangende van die tyd.
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests