Confirmed. It was Hannes Groblers vehicle. I asked him about the build. According to him the vehicle was converted by Meno he supplied the rear doors from a station wagon that he imported from Japan
Hier staan sy nou in haar naaktheid. Soos hulle in die kunste sal se n blank canvas.
Sy is besig om met my te praat en die eerste wat opkom is Gq fenders en grill snorkel en n soa lift. Paar duk pype vir body protection en n paar 35" vellies. Kleur oop vir voorstelle.
Enjin beslis nie die lexus soek nog n gepaste hart skenker.
Ek is in die beplanning staduim en is oop vir voorstelle (asb prakties en bekostigbaar). As iemand dalk parte/panele het wat kan help met ombouing laat weet asb kan onderhandel.
Attachments
IMG-20170824-WA0008.jpg (228.91 KiB) Viewed 4920 times
IMG-20170824-WA0007.jpg (248.36 KiB) Viewed 4920 times
IMG-20170824-WA0006.jpg (290.84 KiB) Viewed 4920 times
Buster vir ñ nip and tuck.
Jaar later en nog besig met die herlewing van Buster. Hoekom Buster Patrol 160 gekruis met n Patrol GQ. Engine nog nie 100% seker maar vir nou is dit ñ L28 gestroke na 3 liter met EFI end stage two cam. Groot redes vir onsekerhuid oor engine is as gevolg van 35" tyres en 6x6 SOA modifikasie.
Fotos van sy glorie dae swam met Hannes Grobler.
Attachments
Fotos saam met Hannes Grobler in sy glorie jare
IMG-20180505-WA0011.jpg (110.14 KiB) Viewed 4079 times
IMG-20180505-WA0010.jpg (77.11 KiB) Viewed 4079 times