150rpm difference..... well slap me down with a feather.....hahaha
Thanks for the clarification. I am really surprised the old TB42 don't rev that high !! What are the TB45 like then? I always figured a petrol motor would have a minimum redline of around the 5500 - 6000 rpm mark
My 1995 GU was die selfde, was geregistreer as 'n 3 sitplek op die lisensieskyf. Ek het hom gevat en 'n padwaardigheids toets op hom laat doen, waar hy beskryf was as 'n 7 sitplek stasiewa. Daarna na die registrasie owerheid in Langlaagte hier in Jhb en die superintendent gaan sien. Sy het alles vir my reg gemaak nuwe RC1 registrasie dokument gekry en nuwe lisensieskyf. Behalwe vir die padwaardigheis sertifikaat, moes ek net betaal vir die pro-rata vernuwing van die lisensie.
My groot worry as ek met vier mense in Zimbabwe met die voertuig sou ry en hulle in 'n padblokade sou sien dis slegs geregistreerd vir 3 persone, oo wee......
Hierdie een staan in Lichtenburg by 4Wheels Nissan. Ek ken die eienaar. Hy het die bakkie gebruik op 'n groot Agri-BEE projek naby Mahikeng waar hy een van die bestuurders/mentors was. Hul trek nou Jhb toe...maar hy hou sy 4.5 Y61
Saw the owner today. The km's are a bit high for the year model, a lot of long distance driving though. He reckons there's about R100,000 extras on the vehicle, including:
Iron Man suspension kit
Centre Concole Fridge
Replacement Bumper/Bull Bar
Tralies
"Sou die hand van die HERE te kort wees? Nou sal jy sien of my woord vir jou uitkom of nie." - Numeri 11,23