Search found 43 matches

by Arnolg
09 Jul 2025 09:05
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Replies: 55
Views: 25252

Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011

Ja nee, hulle steek effe uit aan die voorkant. Ek het vanoggend gesit en dink of dit 'n goeie of 'n slegte ding sal wees. Aan die eenkant maak hulle die approach angle minder, maar aan die ander kant weet ek as ek hulle tref ek dalk 'n ander lyn moet kies. Ek dink ook omdat hulle rond is, hulle nie ...
by Arnolg
08 Jul 2025 17:12
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Replies: 55
Views: 25252

Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011

En hier is wat die naweek gebeur het: Eers moes ek my gewone bumper afhaal: 20250704_091719.jpg ...en toe die nuwe een opsit: 20250704_092415.jpg ...en toe sien dat die blink swart plastiek grill nie mooi lyk nie: 20250706_142313.jpg ...en saam met die geverfde grill 20250706_142334.jpg Nou moet ek ...
by Arnolg
01 Jul 2025 08:50
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Replies: 55
Views: 25252

Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011

Ek't vir my 'n Vratvark 2 in die hande gekry met die lisensie van die 4x4 forum af. Dit plus die magmount antenna en die mikrofoon storie behoort ons nou gesort te wees vir om mense te kan antwoord as hulle erens vassit. Ek sien daar is 9? ORRA kanale klaar geprogrammer op die toestel, maar niemand ...
by Arnolg
27 Jun 2025 09:09
Forum: 32. In the Press
Topic: Patrols on Youtube
Replies: 29
Views: 22719

Re: Patrols on Youtube




Ek't die saam met my vrou gekyk en sy het heeltyd gesê "Nee, bliksem".
by Arnolg
13 Jun 2025 08:48
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Replies: 55
Views: 25252

Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011

If I remember correctly, the guys last year on the River Trip up here in the North also used the ORRA channels. So either a VHF/UHF unit or just VHF? I'm thinking this might be a good option : https://www.vratvark.co.za/product/vratvark-2-0-radio/ Also, should I get one of those units that stays in ...
by Arnolg
09 Jun 2025 10:26
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Replies: 55
Views: 25252

Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011

Ek wens ek het geweet hoe om die forum te trick om my fotos die regte kant om in te sit :doh:

Ek het nou onlangs 'n lisensie vir 'n radio gekry te danke aan die 4x4 forum.
Wat is die radio waarna ek moet kyk? Ek neem aan ons praat op die Orra kanale?
by Arnolg
09 Jun 2025 09:02
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Replies: 55
Views: 25252

Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011

Ek vermoed die "after" foto sal eers gebeur net voor die rivier storie in Augustus
before.jpg
...
by Arnolg
06 Jun 2025 15:00
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Replies: 55
Views: 25252

Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011

Grootste diens ooit! Ek het nou al vir 'n jaar lank gesit met klein goeters wat my gepla het aan die Patrol. Van hulle is klein, van hulle dink ek is eintlik groot, maar waneer jy jou kop in die sand druk is alles klein. Ek het 'n lys gemaak van alles en dit vir Anthony gegee, met die idee dat hy by...
by Arnolg
27 May 2025 09:42
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Replies: 55
Views: 25252

Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011

Intussen en ter voorbereiding vir Augustus het ek besluit om nuwe bande vir die Patrol te kry. Die vorige Coopers was aan die begin van 2015 vervaardig, so hulle was reeds al ver oor die tydperk wat kan beskou word as veilig. Ek het ook met 'n skok agtergekom dat as jou bande ouer is as 6 jaar die v...
by Arnolg
02 May 2025 07:09
Forum: 29. Events
Topic: River Trip 07-11 August 2025
Replies: 19
Views: 4035

Re: River Trip 07-11 August 2025

Sit my in, coach.

Go to advanced search