Page 1 of 1

Meerkat

Posted: 14 Feb 2023 23:52
by Reenen
My geheue, onder andere, is vêr van wat dit eens was.
So ruk terug, kry ek n oproep, wanneer gaan ek die patrol wat ek gekoop het, kom haal.
Dit kos my toe om op my boodskappe terug te gaan soek, om te sien presies wat ek gekoop het, te sien.
En so is Meerkat, onder my eienaarskap, gebore.
Image
Image
Image

Ek het haar L28 aan die loop gekry, ou 15” rims met gaar bande afgegooi, 235/85/16 bande op patrol skinny rims gesit. Weber carb geruil vir oorspronklikke nissan patrol een.
Sy het klaar die cabol 5 spoed gearboks in, so dit is baie nice. Maar sy wou nie lekker ratte verander nie. Gearboks uit, fout was gebreekte pressureplate.
Image
Die gebreekte een is vervang met n heel een afgehaal van een van my ander L28’s. Ratte behoort nou ok te wees dat ek hulle met regter hand te kan verander sonder om n rat wat vas sit te probeer uit ruk.

Voorste bladvere was ook heeltemal pap, het vervang met ander stel. Dink ek het voorste shackels ook verleng.

Radiator water is vervang met antifreeze.

So more sal ek haar vir eerste keer op pad vat vir kort toetsrit, daarna berg toe, en hopenlik gou duine toe.

Re: Meerkat

Posted: 16 Feb 2023 18:08
by Reenen
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Re: Meerkat

Posted: 16 Feb 2023 18:10
by Reenen
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Re: Meerkat

Posted: 18 Feb 2023 22:25
by Reenen
Image
Image
Image
Image
Image
Effense vordering. Moet net nog n paar rattlecans koop

Re: Meerkat

Posted: 27 Feb 2023 12:06
by Reenen
Ai. Nog roes.Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Re: Meerkat

Posted: 27 Feb 2023 12:42
by Alex Roux
Ja, I still think the Safari should have been branded the Rust-a-fari instead.
No wonder my Safari has a GQ body. Not exactly rust proof, but a heck of lot better than that.

Re: Meerkat

Posted: 27 Feb 2023 16:55
by JohnBoyZA
Baie TLC nodig....

Re: Meerkat

Posted: 01 Mar 2023 20:58
by Reenen
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Re: Meerkat

Posted: 01 Mar 2023 21:01
by Reenen
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Re: Meerkat

Posted: 02 Mar 2023 10:27
by mvcoller
Bietjie fakkies geroes......