Page 1 of 1

NISSAN PATROL 4. 5i 4x4: 2004 Onderdele

Posted: 17 Mar 2010 17:28
by MC Joubert
Vir die wat belangstel. Ek sien in die Junkmail is 'n 2004, 4.5 Patrol, in Pretoria, wat opgebreek word in onderdele. Daar is net 'n selfoon no. - 082-7288354.

Re: NISSAN PATROL 4. 5i 4x4: 2004 Onderdele

Posted: 17 Mar 2010 18:13
by JG Shields
Wilfred, hier is jou kans om die onderdele te kry waarna jy soek vir jou Kenia trip!