Page 1 of 1

Aircon compressor

Posted: 09 Mar 2010 08:06
by G-MAN
:helpsign: Looking for a aircon compressor for a 2004 4.8 GRX old shape. :pray:

Re: Aircon compressor

Posted: 09 Mar 2010 08:18
by JG Shields
Gerhard,

Sal hy verskil van die kompressor wat in die 2001 ZD30 gebruik was? Ek het nog nie die een afgehaal wat aan my ZD30 enjin sit nie. Hy is nog beskikbaar.