Page 1 of 2
Nou nie patrols nie:
Posted: 01 Apr 2022 21:20
by Reenen
Behalwe patrols, het n n groot liefde vir ou mercs en chevs/isuzus.
Ek het seker 6 of 7 70’s en 80’s mercs. Ek love hulle op n grondpad, en is besig om 2 4x4 te bou (basies patrol parte).
Dan ook groot liefde vir 70’s en 80’s isuzus.
Het n 85? Isuzu 4x4 met n patrol 6 silinder diesel, en dan my daily op plaas, n 1978 isuzu kb/chev luv c190. Useless, maar love dit.
Dan ook die 79 buick lykswa op pstrol onderstel en 37” hummvee bande.
Vandag by Ettiene n nomad gekry. En volg naweek gaan tel ek n baie mooi chev luv op.
Re: Nou nie patrols nie:
Posted: 03 Apr 2022 09:35
by Tinus lotz

al daai lorries lyk reg daar...
Re: Nou nie patrols nie:
Posted: 04 Apr 2022 05:42
by JohnBoyZA
Reenen, lyk my jy boer met voertuie

Re: Nou nie patrols nie:
Posted: 04 Apr 2022 08:24
by ricster
Re: Nou nie patrols nie:
Posted: 09 Apr 2022 07:39
by Tinus lotz
Die ou mater van my Kom by my kuier ...vandag hy bring n patrol en Kom haal sy gestrechte te
een ....en gaan vleis braai saam die manne wat wil Kom groet
Re: Nou nie patrols nie:
Posted: 12 Apr 2022 22:11
by Reenen
En hy ry (en slaap op agter seat) baie lekker.
Re: Nou nie patrols nie:
Posted: 07 Feb 2023 10:06
by Reenen
My 85 4x4 isuzu en c190 79 Isuzu kb Luv het aangegroei met n vroe 70’s c190 chev luv en nou vandag met 2 isuzu kb Luv’s.
Soos genoem eerste 2 luvs is c190 diesel.
Die nuwes het nie engines of gearboxe nie.
Ek het 2 ekstra stelle 4x4 voor en agter sets vir die luvs, maar bietjie van issue om die 4x2 n 4x4 te maak. Alles voor is anders.
Ek het egter isuzu c220 en 4x4 gearbox spaar.
Maar ek het n hele paar patrol onderstelle met diffs, props en tc cases en gearboxe.
Oorweeg c220 vir een baie netjiese luv
Patrol onderstel met n nissan td27 non turbo en nissan hardbody 5 spoed, met divorced tc vir die ander een. Behandel sy roes patina, en clearcote hom
Re: Nou nie patrols nie:
Posted: 07 Feb 2023 11:43
by Reenen
Nou waarmee behandel mens oppervlak roes voor clearcote?
Re: Nou nie patrols nie:
Posted: 07 Feb 2023 16:54
by Reenen
Re: Nou nie patrols nie:
Posted: 07 Feb 2023 17:02
by Reenen
Ek is lus en wees simpel met die agterste LUV.
Sy onderstel goed en engine en gearbox is anycase missing.
So patrol onderstel hom. V8 auto hom.
Ek het klaar m klomp 37” patrols en safari’s.
Die diff ratios is klaar 4.88
Kom ek 44” hom.

Ps: dit is die ou in die band se ford, nie myne