Page 1 of 2

Old no 13

Posted: 30 Mar 2022 18:12
by Reenen
Ok die was my 13de patrol. Nie dat hy veel was om mee te spog nie.
Ek het hom begin bou, want ek was moeg om met my netjiese patrol mense uit te vat en te recover in my berg op 4x4 roete, en wil hom uit brei.

Re: Old no 13

Posted: 31 Mar 2022 08:30
by ricster
Lekker Reenen,

Look forward to seeing the writeup and photos of the whole process :thumbup: :thumbup:

Re: Old no 13

Posted: 31 Mar 2022 09:13
by Reenen
Nou het my arm so effens uitgehaak, so dit is uit vir minstens 2 jaar. So gaan hom auto maak en sommer vir plaasbakkie ook gebruik.

So behoeftes is redelik eenvoudig.
1. Diesel
2. Auto
3.turbo
4. Geen lagg

So ek sal begin met rd28
Maar hulle is notorious vir turbo lagg onder 1700rpm
So ek wil die kleinste turbo vir engine op sit om by 900rpm te begin boost tot 1.8 bar by 1700-2000 rpm, en dan n 2 de turbo te laat by kom om 1.8 bar te hou tot 4500 rpm.

Bande: 37x13x15 super swampers
Ratio: 4.875:1

Re: Old no 13

Posted: 31 Mar 2022 09:14
by Reenen
Begin
Image

Re: Old no 13

Posted: 31 Mar 2022 09:19
by Reenen
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Re: Old no 13

Posted: 31 Mar 2022 09:20
by Reenen
Dal n laurel auto box en pedalbox gebruik

Re: Old no 13

Posted: 31 Mar 2022 09:24
by Reenen
Voor sal ek n 9000 pond ramsey winch in bou, en akter op bak teen cab n 12000 pond runva winch, om recoveries makliker te maak

Re: Old no 13

Posted: 14 Feb 2023 23:30
by Reenen
Die 37” swampers kom af, en die 44” dick cepek kom op
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Re: Old no 13

Posted: 15 Feb 2023 17:40
by Alex Roux
Reenen

Watse ratios ry jy op daai kar?
Sulke bande gan jou low range vinnig maak, en krag wegvat

Re: Old no 13

Posted: 15 Feb 2023 19:55
by Reenen
Alex Roux wrote:Reenen

Watse ratios ry jy op daai kar?
Sulke bande gan jou low range vinnig maak, en krag wegvat
4.88

Gelukkig auto. So het multiplier effek.

As jy n auto met 3.6 ratios vat, met 33”, is dit diesrlfde as 4.88 met 44”. So kom ons kyk. Anders double tc ek. Ek n paar aaneen gearbox tc bokse wat ek nog n divorced een kan by sit