Hier is n voorbeeld van n ZD30 se turbo,hoe die vnt werk.(vir wat dit werd is.)
Re: VNT Turbo
Posted: 04 Mar 2010 21:08
by Pieter du Toit
Frans,
Ja ek het dit ook daar gesien - maar dit gee nog nie vir ons "settings" nie ne!!
Re: VNT Turbo
Posted: 04 Mar 2010 21:20
by tour de frans
Nee dis so Pieter,dit wys maar net hoe beter kraglewering kan gehantaaf word met een turbo.Die VNT is n baie beter turbo as myne bv ek kan nie al die werelde he met my plein turbo nie.Bv om my turbo aan die gang te kry sodat die kar aan die gang kom moet ek dit doen om hom meer brandstof te gee.Op daai moment rook my kar n bietjie meer tot die storie aan die gang is en dan loop hy sonder om te rook.Die VNT kan die kar aan die loop sit sonder om onodige brandstof te gebruik.Maar ja soos jy se,settings is nie in n boek geskryf nie.
Groete
Frans