Page 1 of 1
Rooies se storie begin by my
Posted: 16 Jan 2022 06:25
by Tinus lotz
More almal.
hier is Patrol no3 . gekoop as n non runner met n TD42t agter in die kar
moet sĂȘ lyk nie sleg nie ....kom ons kyk wat is die planne
Re: Rooies se storie begin by my
Posted: 16 Jan 2022 06:26
by Tinus lotz

- 20220114_185645.jpg (2.4 MiB) Viewed 1696 times
Re: Rooies se storie begin by my
Posted: 16 Jan 2022 06:29
by Tinus lotz
Mr Steyn kom loer wat aangaan maar ek dink ek gaan somme n 24v forklift motor insit . Ek het al die bits ens wat om die motor nodig is .
die wiele gaan baie vinnig 35 word . madman ens is alles op die plan maar laat ons sien . miskien los ek die een top mount net om snaaks te wees .
Re: Rooies se storie begin by my
Posted: 16 Jan 2022 06:33
by Tinus lotz
kar is regtig nog netjies binne en al die bells ens is daar . sal n nuwe terrain taimer kit kry vir hom . hou nie van hoe die suspension vertoon nie. Het n ou ome systeem in
Re: Rooies se storie begin by my
Posted: 16 Jan 2022 06:53
by SJC
Shoe maar hulle teel nou vinnig aan op jou werf...
Geluk
Ps watse grote bande is huidiglik op voertuig?
Re: Rooies se storie begin by my
Posted: 16 Jan 2022 07:33
by Tinus lotz
265 70 16 Bf gaan aartapels in hulle groei
Re: Rooies se storie begin by my
Posted: 17 Jan 2022 09:57
by Steele
Lekker Red Ambulance! Going to be a fun build!

Re: Rooies se storie begin by my
Posted: 17 Jan 2022 13:48
by ruankruger333
Ek verneem dit moet n nuwe model td42t wees, hulle het mos met daai bluetooth pistons uitgekom.
Lekker Tinus n rooie is n mooie.
Re: Rooies se storie begin by my
Posted: 17 Jan 2022 21:19
by Tinus lotz
dankie ja hy gaan lekke afrika plat ry saam my . vandag gekyk die sleeves het gefail en die pistons was NA gewees . het n reg turbo kit op hatachi td04 16g .