Page 1 of 1

How good is the RD28ETi?

Posted: 22 Nov 2021 00:01
by farmer58za
Hi All

I'm hoping to go and look at a really, really nice low mileage Y61 Patrol GR SWB (110 000km!) this week. It's fitted with the standard (at that time) RD28ETi 6 cyl turbo diesel motor. I have done some reading up and the motor seems to have a decent reputation, albeit a bit small for the Patrol.

Has anyone here had a lot of experience with those motors?

TIA
David

Re: How good is the RD28ETi?

Posted: 23 Nov 2021 06:22
by Tinus lotz
looks like a lot of guys love them but it is a bit on the small side ...but a shortie is much lighter hey

Re: How good is the RD28ETi?

Posted: 28 Nov 2021 07:25
by Reenen
Ek sou sĂȘ ek het redelik ondervinding met hulle.

Love hulle

Bietjie laag op torque van idle af voor turbo in skop
Myne is op safari, so het die nouer belhousing en kleiner flywheel, dus kleiner clutch (die rd28 in g61 het selfde klein flywheel), maar in 4de, as my boost tussen 1.3 en 1.5 bar kom (standaard is so 0.8 bar), begin clutch te glip. Ek sal sterker clutch setup bou vir hom nou.


Persoonlik, hou ek meer van die td27ti en qd32ti, hulle het baie meer low down torque.

Ek het n stasiewa met Rd28ti, en besig om n auto safari bakkie met Rd28ti te bou. Ek het n safari qd32ti bakkie, en gaan nou n auto stasiewa bou met qd32ti. 4x4 is net baie makliker met die qd32ti.

Re: How good is the RD28ETi?

Posted: 28 Nov 2021 09:42
by SJC
Het enige van jou voertuie tb42 ingehad?
Ge-convert vanaf tb42 na iets anders?

Re: How good is the RD28ETi?

Posted: 28 Nov 2021 09:45
by Reenen
Ek het n safari verander van L28 na TB42. Alles klaar 3 jaar terug, net nog nie gestart nie. Moet eintlik net n dag in sit en battery koppel en start

Re: How good is the RD28ETi?

Posted: 28 Nov 2021 18:32
by SJC
Wonder maar net indien ek ooit nodig het om my tb42 te vervang wat n goeie plaasvervanger motor sal wees. Met minste komplikasies.

My tb42 het nou so amper 450k km op....

Re: How good is the RD28ETi?

Posted: 28 Nov 2021 18:45
by Reenen
Tb45