7 Dag Aus - Walvisbaai Duine Toer 12- 18 Mei 2022.
Posted: 30 Sep 2021 20:37
Maats.
Ons wil 12-18 Mei 2022 in samewerking met Coast-Coast, die toer aanbied. Prys is R13500p/p, sluit 3 etes in. Wil graag dit n Patrol toer hou. Dit is n familie toer so kinders is welkom. Ons mag net 12 karre neem, indien jy sou belangstel, los asb jou epos adres, ons stuur vir jou die besprekingsform. Die form is dan jou "deposito" en bevestig jou plek op die toer. Geen deposito's word benodig nie. Ons sal ook n whtsup groep begin met lede wat hulle forms ingevul het. Indien daar n ontreking is sal ons dit op die forum bekendstel, daar sal ook dan n waglys wees. Dit is n baie lekker toer, en die sandry is besonderse ervaring.
Groete.