Page 1 of 1
Chip for 4.2 Petrol
Posted: 24 Feb 2010 10:01
by Jules
Hi All
Can one also put a "chip" into these older 1995 4.2Petrol units, or is it only on the 4.5 and later models
Groete
Jules
Re: Chip for 4.2 Petrol
Posted: 24 Feb 2010 10:11
by duckitt
Dagse
ons is ongelukkig gebol met die carb moedelle want weer eens het nissan geslaap in aus loop ons karre met brandstof inspuiting soos sy grooter boet ,so die naaste aan n tjip sal willars wees wat die kinders op die sit plekke kan mors

en soos n oom eendag gese het die dif lok sit onder die petrol pedaal ,dit is maar waar ons chip ook is
groete
Re: Chip for 4.2 Petrol
Posted: 24 Feb 2010 10:47
by Jules
Charles het jy nog jou oorspronklike rims op jou GQ, ek het so 3jr gelede my GQ se punte met n elektroniese ignition vervang en moet sĂȘ off road maak dit n groot verskil
Groete
Jules
Re: Chip for 4.2 Petrol
Posted: 26 Feb 2010 09:52
by duckitt
More nee jong daai rims is so gekraak dat ek dit moes vervang noggals jammer want ek het gehou van die staal rims.