Klink my ek sal na my eie gewig moet kyk as 'n beginPeter Connan wrote: ↑28 Jul 2021 14:29 En wat brandstofverbruik aanbetref, wees maar net versigtig vir gewig. Hoe meer goed jy aan die kar vasbout, hoe erger word die verbruik.
My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
- Arnolg
- Full Member
- Posts: 27
- Joined: 07 Jul 2021 10:15
- Full Name: Arno le Grand
- Nickname: Arno
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2012 4.8 GRX Auto
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 11 times
- Been thanked: 19 times
Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6016
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3453
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Baie welkom in die bondel Arno. Daai wa lyk erg "unmolested" om Peter Connan se terme te gebruik.
[Die dakrak wat ek adverteer het sal mooi werk op daai Trol van jou]

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- JohnBoyZA
- Site Admin
- Posts: 1339
- Joined: 02 Apr 2009 14:34
- Full Name: John Murray
- Nickname: John Boy
- Home Town: Bloubergstrand
- Current 4x4: Patrol GRX 4.8
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Big Bay, Cape Town
- Has thanked: 1046 times
- Been thanked: 230 times
- Arnolg
- Full Member
- Posts: 27
- Joined: 07 Jul 2021 10:15
- Full Name: Arno le Grand
- Nickname: Arno
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2012 4.8 GRX Auto
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 11 times
- Been thanked: 19 times
Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Ek het gister my voertuig by Dekra ingeboek vir 'n tegniese inspeksie. Die idee is dat hulle dalk iets kan raaksien wat ek nie self kan sien of voel nie.
Dit maak nie seer om iemand anders te kry om ook na die Patrol te kyk nie.
Ek sal hom graag ook na 'n Patrol kenner toe wil vat sodat iemand wat slim met Patrole (Patrols? Patrolies?) is ook kan kyk na goed waarvan hulle weet wat Dekra nie van weet nie. Voorstelle sal waardeer word!
Die verslag se dat die onderstel nog puik is en dat daar gee lekke of speeling is op enige van die maganismes nie. Ek was baie bly daaroor!
Ek sal net op die volgende diens moet seker maak dat al die plekke wat ge-regrease kan word, ge-regrease word.
En die stuurwiel re-centre...
En die een mis lig het bietjie fog in, maar dit behoort maklik te wees om op te los.
Hier is hoe dit sitplekke tans lyk. Ek het gister nuwe oortreksels van Escape Gear af bestel omdat ek nie die lëer NOG verder wil beskadig nie. In hierdie foto kan julle AMPER sien hoe die treurige vloer mat opfrommel, so ek het besluit om nuwe rubber molded vloermatte te bestel vir die voorste en agterste sitplekke.
Die vloer matte kom van AUS af, so ons sal maar sien OF dit hier afgelewer word en hoe lank dit op die hawe gaan vassit. Die foto gehalte is nou nie van die beste nie omdat ek vermoed dat hulle 'n aartappel gebruik om die fotos te neem.
Ek het ook 'n nuwe spaarwiel omtreksel bestel van Escape Gear af omdat die bande te groot is vir die dop wat oorspronklik met die voertuig gekom het. Ek was bietjie hartseer oor dit omdat die dop nog baie mooi lyk.
Ek is nog besluitloos oor die dak rak. Ek weet nie of ek een wil he nie en ek weet ook nie of ek hom baie gaan gebruik as ek 'n sleepwa ook het nie. Ons sal maar sien oor hoe dit gaan ontwikkel.
Die voorste en agterste buffers is ook nog iets waaroor ek besluit. Ek hou baie van die oorspronkilke buffers wat tans op is, MAAR daar is baie meer doel daarin om hulle te vervang met buffers wat meer straf kan hanteer.
O ja, en dan laaste vir nou. Ek wil Baie graag die agter ligte funksioneel maak. Die huidiges is net leë doppe. Ek hoop daar is mense wat hierdie lees wat my sal kan help met dit. Ek sal bietjie op die forum soek waar mense dit al gedoen het vir bietjie raad. My hande werk nie so goed soos meeste van julle s'n nie omdat ek meeste van my werk op 'n sleutelbord doen, so moenie eers vra hoe my sweiswerk lyk nie
Ek sien ook julle hou van prentjies, so hier is 'n paar van die onderstel. Die modder spatsels is omdat ons die kar amper laat versuip het in Hennops (ek sal dit die naweek probeer was).
Laat my weet of julle iets kan sien waaroor ek slapelose nagte kan he

-
- Junior Member
- Posts: 13
- Joined: 31 Jul 2020 13:06
- Full Name: Len Joshua
- Nickname: Len
- Home Town: Port Elizabeth
- Current 4x4: Nissan Navara v9x, Nissan Patrol 4.8
- Home Language: English
- Been thanked: 6 times
Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Hi Arnold, Vra Escape Gear oor hulle rubber matte vir die Patrol. Hulle het n hele stel vir die Patro gehad in die verlede. Dit was matte vir voor, agter end in die bagasie area.
Hulle het ook die dashboard cover gehad met al die stoorplekkies vir jou wallet, ens.....
Hulle het ook die dashboard cover gehad met al die stoorplekkies vir jou wallet, ens.....
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6016
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Arno, daar is twee ouens wat ek sal voorstel om ook te kyk.
Een is Michael Steyn van Sojo Automotive e Rooibuiskraal en die ander een is Anthony Forgey van Ant's Custom Workshop.
Ant kan ook sommer die ligte uitsorteer. Hy is uitstekend met elektrisiteit.
Jy kan hulle al twee op die forum kontak.
Die stuurwiel: Daar is geen verstelling om hom te centre nie. Daar is drie opsies:
1) Leef daarmee saam (dis my voorstel).
2) Haal die stuurwiel af en draai hom. Maar jy moet bietnie weet wat jy doen anders kry jy die air-bag in die gesig, em.daar is 'n goeie kans dat daar nie 'n spline op die egte hoek is nie.
3) Jy kan die "drag link" vervang met 'n verstelbare een. My opinie is dat dit baie geld is om 'n skewe stuurwiel reguit te maak. Die eintlikke rede hoekom ek die goed maak, is om dit goedkoper te maak om die tie-rod ends te vervang, maar ek sou wag totdat hulle wel vervang moet word.

Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Arnolg
- Full Member
- Posts: 27
- Joined: 07 Jul 2021 10:15
- Full Name: Arno le Grand
- Nickname: Arno
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2012 4.8 GRX Auto
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 11 times
- Been thanked: 19 times
Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Baie dankie vir die raad Peter.
Die stuurwiel pla my gladnie. Ek is nie eers seker hoekom hulle dit genoem het nie want vir my ondervinding sover is dat die stuurwiel gladnie off center is nie.
Ek vermoed die mens wat dit getoets het is dalk te gewoond aand duitse voertuie. Ek sal dit los vir nou, so opsie een.
Ek sal kontak probeer maak met die mense wat jy genoem het. Ant klink soos die beste opsie omdat ek gesien het daar was al elektriese voorbereiding gemaak vir 'n ekstra battery en n yskas.

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Mater .Anthony van Ants custom workshop is jou man . Onthou net jy gaan n bietjie tou staan want al die patrol manne staan in die ry vir n beurt . Veral mat die lectric goeters . Gaan maak n draai dirnk n lekkekoffie en maak n afspraak ....you will thank me later
- Arnolg
- Full Member
- Posts: 27
- Joined: 07 Jul 2021 10:15
- Full Name: Arno le Grand
- Nickname: Arno
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2012 4.8 GRX Auto
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 11 times
- Been thanked: 19 times
Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Goeie dag almal!
So dit het amper presies 'n maand gevat vir die nuwe vloer matte en sitplek oorstreksels om in te kom.
Die vloermatte het ek van Australie af gekry, amper nie gekry nie omdat die laaste stretch van die aflewering ons postkantoor se baba was. Na heelwat oproepe na verskillende mense toe het ek uiteindelik die goed opgesppor en gaan afhaal.
Hierdie goed plak amper soos velcro aan die Patrol se vloer vas. Amper perfek ge-mold op die vloer en baie in my noppies met hulle.
Ek is nog besig om na al die opsies vir die heel agterste vloer mat te kyk, maar dis is nie nou op my prioriteit lysie nie.
En dan ook, van die Kaap af het ek die escape gear se sitplek oortreksels gekry. Dit het die dag na die vloermatte hier aangekom.
Die materiaal voel baie stewig en ek vermoed dit gaan lekker lank hou (en my leer bietjie beskerm). Ek het vir die donker grys gegaan omdat die res van die kar ook donker is. Dit en die kinders sou die khaki kleur binne 'n week vuil gemaak het.

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 17 guests