My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011

Showcase your baby
User avatar
Arnolg
Full Member
Full Member
Posts: 27
Joined: 07 Jul 2021 10:15
Full Name: Arno le Grand
Nickname: Arno
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 2012 4.8 GRX Auto
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 11 times
Been thanked: 19 times

My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011

Post by Arnolg »

Goeie more menere.

Ek het so 2 weke terug met die raad van een van my vriende 'n Patrol aangeskaf.
My idee was om iets te kry wat so na as moontlik aan oorspronnklik is. Ek wil self besluit watter opdateerings op die voertuig te doen en wou verkieslik iets he wat nie te rof hanteer was nie.

Ek het my oog op 'n silver 2011 auto 4.8 GRX met 230K kms gekry en het amper onmiddelik verlief geraak met die toetsbestuur.

Die enigste probleme was dat die ewenaarslot nie wou inskakel nie en die rat hefboom wat bietjie styf was om tussen 2H 4H en 4L.
Ek het vermoed dat dit was omdat die vorige eienaar net in die stad rondgery het.

Die handelaar sprei ook standaard die onderstel so dit was nie moontlik om aan die onderstel te sien of daar roesplekke is nie. Orals anders was die bakwerk nog 100% en die sytrappe was ook nog 100% sonder roes op die boute en raam.
Die uitlaat pyp was ook nog in 'n goeie kondisie (hulle sprei nie die uitlaat stelsel nie).

Ek het die Patrol op die Vrydag gaan haal en dit sommer die volgende dag saam met my bogenoemde vriend na Hennops toe gevat om te sien dat alles 100% werk.

Al wat ek kan se is WOW! Vir iemand met minimale 4x4 ondervinding laat hierdie voertuig mens voel asof jy die goed al vir jare doen.
Ek het nog baie om te leer en ek sien uit daarna om dit te doen. Ek sal definitief vir 'n paar 4x4 lesse gaan om seker te maak ek doen alles reg.
Ek gaan definitief moet werk daaraan om my voet stil te hou waneer ek deur die roetes te ry!

Die rathefboom gly ook nou baie meer egalig in posisie na die afêre.

Die voertuig was weer na die handelaar toe om die ewenaarslot uit te sorteer en dit was maar die gewonde solenoïde probleem waar dit net bietjie skoongemaak moet word. Ek kry hom vandag weer terug.
Patrol.jpg
Patrol.jpg (350.06 KiB) Viewed 3216 times
My volgende uitgawes gaan wees vir die volgende:

1.Wiel pomp toerusting (dit sluit in die drukmeter en 'n pomp wat van die battery af werk).
2. Sitplek oortreksels - ek sien Adventure Gear het donker grys oortreksels met hoë weerbaarheid materiaal.
3. Rubber vloermatte.
4. 'n sleepstang (nogals verbaasend dat 'n voertuig met 230 000 kms nognie met een toegerus was nie).
User avatar
Arnolg
Full Member
Full Member
Posts: 27
Joined: 07 Jul 2021 10:15
Full Name: Arno le Grand
Nickname: Arno
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 2012 4.8 GRX Auto
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 11 times
Been thanked: 19 times

Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011

Post by Arnolg »

O ja, en voor ek vergeet...

Die oorspronklike stuurwiel se leer het al bietjie afgewerk, dit het nie baie mooi gelyk nie so ons het dit laat oortrek met nuwe leer.
Ek verkies dit eintlik nou meer as die oorspronklike stuurwiel omdat dit nou dikker voel en meer 'n moderne gevoel aan die binneruim gee.

Hulle het die hele stuurwiel oorgetrek omdat hulle bang was dat daai "hout" insetsels sou kraak en breek as hulle dit wou afhaal. Definitief die moeite werd!

Vir die wielle afblaas en pomp het mmy vriend sy toerusting gebruik op Hennops en ek wil ook baie graag dieselfde toerusting aanskaf : Indeflate 2 hose unit.

Ek weet nognie na watter pomp ek soek nie...
User avatar
Nissan KingCab
Senior Member
Senior Member
Posts: 138
Joined: 04 Jan 2015 09:43
Full Name: Danie
Nickname: Danie
Home Town: Madibeng
Current 4x4: 2005 Nissan Patrol 4.8 GRX
2001 Nissan Patrol 4.5 GL (SOLD)
Home Language: Afr
Location: Madibeng
Has thanked: 45 times
Been thanked: 26 times

Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011

Post by Nissan KingCab »

Baie welkom hier!

Jy het 'n mooi skoon ene daar gekry! :woo:
User avatar
Arnolg
Full Member
Full Member
Posts: 27
Joined: 07 Jul 2021 10:15
Full Name: Arno le Grand
Nickname: Arno
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 2012 4.8 GRX Auto
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 11 times
Been thanked: 19 times

Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011

Post by Arnolg »

Baie dankie Danie!

Ja, dit was 'n gesukkel om 'n 10 jaar oue voetuig te kry in so 'n kondisie. Mens betaal dalk bietjie meer, maar op die einde van die dag voel dit asof ek meer rustigheid het om vêr paaie met hom te ry.
Die idee is om toere na Mosambiek, Botswanna en Namibie saam met die vrou en kinders te doen.

Gepraat van rustigheid, ek dink die meeste van my aandag gaan aan die begin te wees om seker te maak dat alles 100% reg werk. As ek iets aan die voertuig gaan doen gaan dit met die idee wees dat ek die voertuig tot op 1 000 000 kms kan kry sonder enige probleme. Ek is nie so erg gepla oor die krag nie (hy het klaar meer as wat ek nodig het).

Ek dink aan filters en olies en verkoeler stelsels wat die engin sal bevoordeel met die oog op 'n lang enjin lewe. As ek die brandstof verbruik kan minder maak is dit ook 'n bonus.
User avatar
Spike
Senior Member
Senior Member
Posts: 213
Joined: 09 Jul 2019 10:22
Full Name: Spike Pretorius
Nickname: Spike
Home Town: Milnerton
Current 4x4: 4.8 GRX 2008 (platkar/daily driver)
Many others, here and abroad.....it's my job
Home Language: Sleg soutpiel
Has thanked: 77 times
Been thanked: 86 times

Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011

Post by Spike »

Just make sure to use the correct automatic transmission fluid and coolant when you change your fluids. It's expensive but it's the only way with the 4.8.
Tinus Lotz here on the forum could probably organise for you.
:oldtimer:
Sardonic Fattist

Ikigai. Do what you love. Love what you do.
Education is not the learning of facts, but the training of minds to think
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 75 times

Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011

Post by Jules »

Baie geluk dit lyk na n awesome Lorrie wat jy gekry het, geniet hom en welkom tot die forum HIER LEER MENS BAIE QQQ QQQ :blonde: :woo:

Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6016
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1067 times
Been thanked: 987 times

Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011

Post by Peter Connan »

Welkom Arno.

Baie mooi kar.
My eie stukkie raad: die een ding wat die enjins breek, is as mens water verloor wens 'n gebarste of geroeste pypie of so iets, en hy word warm sonder dat mens agterkom.
Ek wil dus voorstel dat jy een of ander tyd 'n basiese stelsel installeer wat watervlak en temperatuur monitor, en op jou skree as dit verkeerd loop sodat jy nie heeltyd meters hoef dop te hou nie.

En wat brandstofverbruik aanbetref, wees maar net versigtig vir gewig. Hoe meer goed jy aan die kar vasbout, hoe erger word die verbruik.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
hugejp
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2052
Joined: 21 Oct 2014 21:01
Full Name: JP Viviers
Nickname: Oupoot
Home Town: JHB
Current 4x4: THE PATROL COLLECTION
2004 4.8 GRX TURBO "Tinkerbell"
2003 TD42T GRX "The Coal Roller"
Home Language: Half & Half
Has thanked: 211 times
Been thanked: 217 times

Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011

Post by hugejp »

:welcomewave:

Mooi lorrie daai
----------------------------------------------------------------------

You CAN with a NISSAN!

Jy KAN met 'n DATSUN!
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2842
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 186 times
Been thanked: 262 times

Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011

Post by offroadbiker »

:welcomewave:

Beste 4x4 klasse, is om saam die forum op "ekskursies" te gaan, dan leer die ouens wat selfde voertuig ry jou hoe en wat hy als kan doen.

2 groot events begin Aug en einde Sep...
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
User avatar
Sweetlips
Senior Member
Senior Member
Posts: 218
Joined: 02 Jun 2011 16:12
Full Name: Lawrence
Nickname: Sweetlips
Home Town: Paarl
Current 4x4: 2006 4.8 GRX
Home Language: English
Has thanked: 47 times
Been thanked: 91 times

Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011

Post by Sweetlips »

:welcomewave: Nice and clean-looking Patrol you found. I am sure you will enjoy every km.
Life's a journey, enjoy the ride!!!
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 23 guests