Page 1 of 1

Hardbody na Patrol conversion

Posted: 08 Jun 2021 18:58
by Reenen
My 2.7 hardbody se agter as het water in gekry. Kort n rebuild. Quote is R15000 om as te rebuild.
N patrol Roling chassis met onderstel, suspensie, transfercase, voor en agter diffs, propshafts, steering boks, remme, alles, is R6000.

Ek sien nie kans vir R15000 vir diff rebuild. Sal seker maar n vinnige sfa conversion moet doen.

Patrol en hardbody wheelbase verskil 10mm...

So ek verander my hardbody in n patrol effens light...
N TD27 is maar n TD42 met 2 silinders afgesny