Page 1 of 1
VK45 Clutch
Posted: 25 Apr 2021 08:14
by Matewis
Goeie more almal,
Ek het 'n Y61 Patrol met VK45DE engine in.
Clutch het begin glip. Het iemand vir my partnommers? In die clutch en pressure plate dieselfde deur die reeks of verskil hulle??
Dankie!
Re: VK45 Clutch
Posted: 25 Apr 2021 08:26
by Reenen
Vk45 het nie sy eie clutch. So hulle het seker die patrol clutch gebruik
Re: VK45 Clutch
Posted: 25 Apr 2021 16:59
by Peter Connan
Ja onthou die VK45 het nooit standaard in die Patrol uitgekom nie. So dis 'n conversion en hulle kon dalk amper enigiets gebruik het.
As jy weet wie se "conversion kit" gebruik is, behoort hulle jou kan se watse clutch en pressure plaat werk.
Andersins, watse enjin was voor die VK45 in? As dit enigiets behalwe 'n 3l di3sel was, sou ek se jou kanse is goed dat die 4.2 diesel bakkie clutch sal werk. Maar die veiligste opsie is maar om uit te haal en te kyk.
Re: VK45 Clutch
Posted: 25 Apr 2021 22:22
by Tinus lotz
Kans is goed dat dit n flywheel 4.5 copy is . Hoor by micheal le sleur in die kaap hy maak mos die kits . Seker turbo bakkie clutch sal pas maar meet net eers dan help ons
Re: VK45 Clutch
Posted: 26 Apr 2021 08:41
by Matewis
Peter Connan wrote: ↑25 Apr 2021 16:59
Ja onthou die VK45 het nooit standaard in die Patrol uitgekom nie. So dis 'n conversion en hulle kon dalk amper enigiets gebruik het.
As jy weet wie se "conversion kit" gebruik is, behoort hulle jou kan se watse clutch en pressure plaat werk.
Andersins, watse enjin was voor die VK45 in? As dit enigiets behalwe 'n 3l di3sel was, sou ek se jou kanse is goed dat die 4.2 diesel bakkie clutch sal werk. Maar die veiligste opsie is maar om uit te haal en te kyk.
Hi Peter,
Was 'n 3.0DI ja. Lewellyn en Francois het die Conversion gedoen.
Re: VK45 Clutch
Posted: 26 Apr 2021 10:10
by hugejp
So I'm sure you could ask Mr Edwards then...
