abs liggie
Posted: 26 Feb 2021 15:28
My patrol het nou n nuwe nuk in hom,die abs liggie bly flikker en die diagnose masjien se linker agter sensor is die oorsaak.Ons het n draad van regs agter sensor opgesit en kry dieselde boodskap steeds lings agter. Die ou reken dit is die module voor wat nie reg is nie. Het iemand al probleme met dit gehad? Is daar n ander manier om te toets.Ek sal dalk moet agente toe vir tweede opienie.