Page 1 of 1

BENODIG 'N TWEEDEHANDSE "SUNROOF"

Posted: 28 Dec 2020 18:06
by CJ BEUKES
MY 4.8 - 2003 PATROL se sunroof wil nie werk nie en "rattel" op die grondpad.

By wie kan ek dit laat regmaak in die Kaap en of 'n tweedehandse een kry wat nog goed werk?

Re: BENODIG 'N TWEEDEHANDSE "SUNROOF"

Posted: 28 Dec 2020 20:45
by hugejp
Het jy al David Volschenk gebel??
Nul83 499 15AgtAgt