Page 1 of 1

1960 Nissan Patrol G60 Running for sale

Posted: 20 Dec 2020 09:57
by Technix
Hi,

Ek het n 1960 Nissan Patrol G60 bakkie so 2 jaar terug gekoop om te restoreer. Ek kom nie so ver nie en krap aan my om te sien hoe hy verweer. Ek het die brieke laat doen maar staan nog al die pad. Sal iemand belang stel in so iets? Oorspronkelijke enjin en ratkas (4.0L 3spoed manual). Daar is redelik bak werk wat gedoen sal moet word. Lyk of die vorige ouens body putty shortcuts gebruik het.

Wat sal so iets werd wees? Van wat ek kan lees was hulle in Silverton gebou in die ou dae maar net 6 van die outjies het agter gebly in SA.

Groete
Magnus
082 745 4582

Re: 1960 Nissan Patrol G60 Running for sale

Posted: 20 Dec 2020 10:00
by Kagiso II
MAGNUS - Kontak vir Terence Marsh - Hy het een gesoek wat "herleefbaar" is [ek link hom hierdie op Facebook ook

Re: 1960 Nissan Patrol G60 Running for sale

Posted: 19 Feb 2021 21:21
by petri oosthuizen
Hi......is this still for sale??