Page 1 of 3
Patrol Safari Bakkie opbou van scratch
Posted: 09 Dec 2020 19:35
by Reenen
Ek is besig om n bakkie van scratch te bou.
Ek het die Kajuit van David gekry.

- IMG_5718.jpg (409.55 KiB) Viewed 7049 times
Ek het n onderstel by een van my vriende gekry. Vol rolling chassis, met ratkas en transfercase en powersteering pomp en ratkas.

- IMG_5824.jpg (454.4 KiB) Viewed 7049 times
Kajuit op onderstel, en dan gaan ek die loadbox van wrak agter kajuit opsit.

- IMG_5836.jpg (535.84 KiB) Viewed 7049 times
Re: Patrol Safari Bakkie opbou van scratch
Posted: 09 Dec 2020 19:36
by Reenen
So Zeus is in the making.
(Ek het die naam met kajuit geerf)
Re: Patrol Safari Bakkie opbou van scratch
Posted: 09 Dec 2020 19:38
by Reenen
Nou vir engine keuse:
Ek het my voorgeneem om L28 te gaan.
Maar ek het Leon se Rd28t uit sy shorty op my vloer, so ek dink tog ek gaan dit n go gee.
Re: Patrol Safari Bakkie opbou van scratch
Posted: 10 Dec 2020 04:06
by Tinus lotz
Mooi ou daai gaan nice wees
Re: Patrol Safari Bakkie opbou van scratch
Posted: 10 Dec 2020 05:57
by Overambitious
I can't wait to see how this turns out.
Re: Patrol Safari Bakkie opbou van scratch
Posted: 10 Dec 2020 17:26
by Digger
Awesomeness , love projects like this . Good like will keep an eye out for your updates
Re: Patrol Safari Bakkie opbou van scratch
Posted: 07 Jan 2021 16:53
by Reenen
Re: Patrol Safari Bakkie opbou van scratch
Posted: 07 Jan 2021 20:06
by Tinus lotz
Re: Patrol Safari Bakkie opbou van scratch
Posted: 12 Jan 2021 20:57
by Overambitious
Lots of rust repairs there.Well done on saving another one. Btw that battery tray is a work of art