Frustrasie met Victron SmartSolar
Posted: 20 Oct 2020 16:56
AArrggghhh!
Frustrating as hell!
Het vir my Saturday die Victron SmartSolar 75/15 solar charger gekry. Werk soos 'n droom Met die solar panels. Baie beter as die cheapie Chinese unit wat ek gehad het. Maar! En daar is altijd 'n maar! Jy kan nie die askas van die load port of hardloop nie. Die load port wat juistement daar is om the gebruik te meet en aan te pas. Die yskas hardloop soos 'n droom met die solar in. Maar sodra dit van solar afgaan, dan na 'n paar ure gaan die yskas af met 'n low voltage fault ID af. En die maximum wat die yskas tog trek is so 6amp - 8amp as dit opstart.
Lyk my as ek gaan soek op die community forums van victron, dan is die yskas se initial current net te hoog vir die load port, dan trip dit. Volgens die groepe moet mens die load port vir led ligt en so aan gebruik. Regtig waar? Led ligte is nie die sondebok wat die grootste krag trek op 'n battery.
So nou moet ek die yskas weet terug vat direk battery toe. En daar gaan die usage tracking.
Daarsy, klaar ge-moan