Viper Exhausts
Posted: 30 Sep 2020 19:16
Goeie naand manne
Will net n tydjie neem om dankie te se aan Tinus vir die reelings en Able van Viper Performance en span vir puik diens en op hulle hoogs kwaliteit produk!
Het gegaan vir n volle sisteem, volle branches ceramic coated binne en buite met heat shield en stainless exhaust tot agter, Patrol ry baaaaie beter as voorheen en trek nou harder as voorheen en klink nou net reg
As jy in die mark is n vir nuwe exhaust kontak hulle gerus jy sal nie terleurgesteld wees nie! 