Ek het 3200 elk betaal. Nou vir a maand bullybeef en aartappels elke dag geeet om die te kan bekostig. Moet nou eers bietjie spaar vir die volgende twee.Reenen wrote:Lyk soos sailuns. Ek baie gelukkig met myne. Wat kos hulle nou?davidvdm wrote:Beslis ja. Bevestig hulle is 3603 gemaak. Hou nie daarvan om een bar te loop nie.Reenen wrote: Ouderdom?
Vandag die opgesit. Kon net twee bekostig. Gelukkig baie naby die ou bande se size.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk