Page 1 of 1

2009 nissan patrol 4.2tdi bakkie olies

Posted: 18 Jul 2020 11:33
by Hannes 1
Naand manne, ek soek bietjie raad, ek het n patrol 4.2tdi bakkie gekoop n ruk terug. Wil al die olie in difs en ratkas vervang. Het iemand die speks vir die olies wat ek gan benodig.ek het ook die engin getap en filters vervang, die diesel filter sit leke in my pad om by filters bytekom. Het iemand al die diesel filter geskuif na linkerkant van die engine, indien sal ek paar fotos wardeer. Die bakkie het nou 236 000 km op, sal daar nog iets wees wat kan doen om latere skade tevermy

Re: 2009 nissan patrol 4.2tdi bakkie olies

Posted: 19 Jul 2020 05:48
by Tinus lotz
Hannes kyk onder service op die soek funksie maar hier is wat ek jou mee kan help
Agter diff castrol ls olie 5l
Gearbox ep75 90 Gl 4
Transfer box ep75 90 gl 4
Voor diff ep 75 90 Gl 5
Moenie gl 5 in die gearbox gooi nie
As jy olie filters wil doen haal die dieael filter heel uit en gebruik daai tool met 3 fingers wat filter agter klamp